Page 1 of 1

Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Mon Oct 17, 2016 3:51 pm
by Predator
IMG-20161014-WA0000.jpg

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Mon Oct 17, 2016 4:03 pm
by Evert.243
Opsie tot vanaand asb!

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Mon Oct 17, 2016 8:34 pm
by Jaco B
Opsie se dinges...ek vat dit. Stuur bank besonderhede....ek bedoel...please send me your banking details, I will gladly sit next to the english lady >:+

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Mon Oct 17, 2016 9:33 pm
by Fanta300
Daai kan nie Loftus wees nie. Daar is te veel mense ;D

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Tue Oct 18, 2016 12:42 pm
by PaulM
Fanta300 wrote:Daai kan nie Loftus wees nie. Daar is te veel mense ;D
Ooooo.... Nou sien ek eers die ander mense waarvan jy praat! ;D ;D

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Tue Oct 18, 2016 2:03 pm
by RUPERT
Verkoop! Is jy mal? Los jou vrou by die huis dan gaan jy alleen

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Tue Oct 18, 2016 2:35 pm
by blaser
ek sal saamgaan as jy die vrou by die huis los

Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop

Posted: Wed Oct 19, 2016 6:14 am
by Predator
RUPERT wrote:Verkoop! Is jy mal? Los jou vrou by die huis dan gaan jy alleen
Nou hoekom het ek nie daaraan gedink nie. :laugh:

Die ander kaartjie is verkoop vir n rekord bedrag aan n persoon wat nie ge-identifiseer wil word nie >:D

Loftus hier kom ons!