IMG-20161014-WA0000.jpg
Loftus Seisoenkaartjies te koop
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Loftus Seisoenkaartjies te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop
Opsie se dinges...ek vat dit. Stuur bank besonderhede....ek bedoel...please send me your banking details, I will gladly sit next to the english lady 
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop
Daai kan nie Loftus wees nie. Daar is te veel mense 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop
Ooooo.... Nou sien ek eers die ander mense waarvan jy praat!Fanta300 wrote:Daai kan nie Loftus wees nie. Daar is te veel mense
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop
Verkoop! Is jy mal? Los jou vrou by die huis dan gaan jy alleen
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop
ek sal saamgaan as jy die vrou by die huis los
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Loftus Seisoenkaartjies te koop
Nou hoekom het ek nie daaraan gedink nie.RUPERT wrote:Verkoop! Is jy mal? Los jou vrou by die huis dan gaan jy alleen
Die ander kaartjie is verkoop vir n rekord bedrag aan n persoon wat nie ge-identifiseer wil word nie
Loftus hier kom ons!
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
