Hi almal, wil net graag bietjie by julle hoor wat werk vir julle.
Ek skiet hopeloos te min en wil nou hard begin oefen om my skoot plasing te verbeter. Ek hoor gereeld die manne wat kan skiet, skiet met albei o? oop.
Ek en ?n vriend het onlangs gaan skiet by blue gum met my gewere. Waar hy met my .22 op 50 meter ?n goeie groepering geskiet het in die bull het ek ook ?n goeie groepering geskiet maar ?n duim links en op( Hy het altwee sy oe oop gehou toe hy geskiet het.). Met die 30.06 het ons groeprings ook verskil na ons na dieselfde teikens geskiet het. (Ek het met gekoopte ammunisie geskiet dus was die groeperings nie wat dit moet wees nie maar ons twee sin het te veel verskil om die patrone te blameer. Ons het ook heeltemal dooie rus gevat)
Wat kan die rede wees dat ons groeperings so verskil. Gaan dit ?n verskil maak as ek begin oefen om met alby o? oop te skiet? Ek het gevind ek sukkel om ?n vol scope te sien as ek alby ook probeer oop te hou.
Is daar ander tegnieke wat ek kan probeer om self beter te skiet. Die eind antwoord is seker net dat ek meer moet skiet en seker ook self begin laai maar vir nou wil ek net graag weet is daar ?n verskil tussen een oog toe en alby oop EN hoekom ons twee groepering so sal verskil.
Dankie en sien uit na die terugvoer.
Martin
Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Martin
Ek weet Piet Breedt help die manne om hulle tegnieke te verbeter al hier iewers gelees dat hy of n cd of boekie het wat hy verkoop wat jou baie sal help. Pm hom hy sal jou kan help.
Blok
Ek weet Piet Breedt help die manne om hulle tegnieke te verbeter al hier iewers gelees dat hy of n cd of boekie het wat hy verkoop wat jou baie sal help. Pm hom hy sal jou kan help.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Martinf
Daar is 'n string faktore wat bepaal hoe goed jy gaan skiet en waar jou groepering op die tiken l?. Die verskil tussen jou en jou vriend se skootplasing op die teiken het heel waarskynlik ook te doen met die manier waarop julle die geweer vashou. Nie twee mense hou 'n geweer dieselfde vas nie en soms skiet sommige mense selfs op 'n ander plek van 'v veldrus af as van die skietbank af. Jy hoef nie noodwendig met albei o? oop te skiet om beter te skiet nie. Asemhalingbeheer, snellerbeheer ens is meer belangrik.
As jy wil beter skiet is daar net een antwoord, skiet meer. En beweeg weg van die skietbank af. Te veel mense haak vas by die skietbank - feitlik enigiemand kan goeie groeperings van 'n bank af skiet. Gebruik veldposisies en oefen, moenie worry hoe groot jou veldskietgroepe in die begin is nie. Ek kry soms die indruk ons is skaam vir ander en dan haak ons by die skietbank vas want ons MOET wys hoe klein ons gewere kan skiet. Doen ook baie droogvuur, dis uiters belangrik. Skaf 'n windbuks aan en oefen daarmee. Dis goedkoopskiet en uitstekende oefening.
Groetnis

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Ditto op Koos se post - as die basics in plek is, is dit net oefen en nogmaals oefen uit verskillende houdings. Met goeie bure wat jou nie sal verkla nie is die windbuks en selfs die .22 in 'n lekker groot agterplaas (met 'n ordentlike backstop) net die ding.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Aan Koos
Dankie vir die raad. Almal se insette maak sin. Ek het die .22 maar sal nie sommer in die tuin met hom kan skiet nie.
As ek 'n windbuks wil aanskaf moet ek maar die ekstra geld uithaal en 'n ordentlik een koop of kan mens maar 'n ou een gebruik of selfs tweede handes aanskaf. Klink my
dis meer belangrik om net te skiet.
Martin
Dankie vir die raad. Almal se insette maak sin. Ek het die .22 maar sal nie sommer in die tuin met hom kan skiet nie.
As ek 'n windbuks wil aanskaf moet ek maar die ekstra geld uithaal en 'n ordentlik een koop of kan mens maar 'n ou een gebruik of selfs tweede handes aanskaf. Klink my
dis meer belangrik om net te skiet.
Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Martinf
Ek het ook al ondervind dat wanneer ek 'n geweer vir my pa instel en hy vir my gezero is en hy skiet met dieselfde ammo dan skiet hy links en laer as my groepering. Dit moet wees in die manier waarop ons aangooie verskil. Wanneer jy deur die teleskoop kyk en jy hou die geweer stil en beweeg jou kop effens rond sien jy duidelik dat die kruishaar op die teiken beweeg en ek glo dit is waar die afwyking in die groeperings inkom. Stel die geweer volgens jou aangooi in en oefen, oefen ,oefen. Ek stem saam oor die veldposisie skietoefeninge vergeet van die skietstoel en dooierus behalwe vir instel.
Hunter

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Waar woorde------ windbuks en droee skote!!!! Moet net nie op verkeerde goed korrel vat nie.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Alby o? oop hou terwyl jy skiet??
Martin, ek is vreelslik bevooreg om 3 oud sprinbok skuts te ken. 2 is in dienskiet en 1 is in bisley. nie eenvan daai 3 het ooit met altwee hulle oe oop geskiet nie. ek weet daar is manne wat dit aanbeveel en met goeie reg. maar as jy dit nie doen nie, moenie jou kop daaroor breek nie. ek probeer deesdae die goed weer reg kry wat ek destyds so maklik reggekry het met kadette skiet. goed soos sneller beheer asemhaling en die heel moeilikste vir my: bloot om net jou skoot deur te volg.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!