Oom Piet se ontnugtering
Posted: Wed Sep 21, 2016 8:51 am
Drie ooms, Piet, Driepoot en Koos is goeie ou jag vriende. Hulle jag gereeld saam maar oom Piet drink net verskriklik brandewyn.
Die drie gaan jag vir die naweek in die Vrystaat, en omdat oom Driepoot en Koos vir oom Piet goed ken, vat hulle genoeg dop saam vir vier naweke se kuier. Kom die manne by die jag kamp aan, skink oom Piet vir almal 'n dop. Oom Driepoot en Koos is nog besig met die eerste klippies en coke toe Oom Piet die eerste 750 klippies klaar maak.
So gaan dit aan tot later in die aand toe oom Piet eventually uitpaas na die 3 de 750. Oom Driepoot en Koos besluit om vir oom Piet 'n stywe les te leer en gaan skiet skelm 'n rooibok. Hulle slag die bok af en steek die derms en binnegoed in oom Piet se broek daar waar hy uitgepaas lê.
Die volgende more ruk moeder natuur vir oom Piet wakker na die 2 x 750's en 2 kaste coke wat hy gedrink het. Hy storm waggel vallende in die bos in en bly weg vir meer as n uur. Toe hy uiteindelik terugkom, lyk dit of hy 'n spook gesien het.
Oom Driepoot tune hom: "Jissis Piet, hoekom het jy so lank weggebly - ons het begin worry oor jou, ou maat - is jy ok!?"
Antwoord oom Piet terug: "Jirre kêrels, toe ek my broek losmaak om te pis te val my derms uit. Dit het my n uur gevat om alles terug te sit. Ek drink fkn NOOIT weer nie!!! "