Drie ooms, Piet, Driepoot en Koos is goeie ou jag vriende. Hulle jag gereeld saam maar oom Piet drink net verskriklik brandewyn.
Die drie gaan jag vir die naweek in die Vrystaat, en omdat oom Driepoot en Koos vir oom Piet goed ken, vat hulle genoeg dop saam vir vier naweke se kuier. Kom die manne by die jag kamp aan, skink oom Piet vir almal 'n dop. Oom Driepoot en Koos is nog besig met die eerste klippies en coke toe Oom Piet die eerste 750 klippies klaar maak.
So gaan dit aan tot later in die aand toe oom Piet eventually uitpaas na die 3 de 750. Oom Driepoot en Koos besluit om vir oom Piet 'n stywe les te leer en gaan skiet skelm 'n rooibok. Hulle slag die bok af en steek die derms en binnegoed in oom Piet se broek daar waar hy uitgepaas lê.
Die volgende more ruk moeder natuur vir oom Piet wakker na die 2 x 750's en 2 kaste coke wat hy gedrink het. Hy storm waggel vallende in die bos in en bly weg vir meer as n uur. Toe hy uiteindelik terugkom, lyk dit of hy 'n spook gesien het.
Oom Driepoot tune hom: "Jissis Piet, hoekom het jy so lank weggebly - ons het begin worry oor jou, ou maat - is jy ok!?"
Antwoord oom Piet terug: "Jirre kêrels, toe ek my broek losmaak om te pis te val my derms uit. Dit het my n uur gevat om alles terug te sit. Ek drink fkn NOOIT weer nie!!! "
Oom Piet se ontnugtering
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Oom Piet se ontnugtering
Last edited by FHM on Wed Sep 21, 2016 9:40 am, edited 2 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Oom Piet se ontnugtering
Heheehe my nou kla gelag!
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oom Piet se ontnugtering
Van nou af sal ek oplet in die klas om nie dieselfde oor te te kom nie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oom Piet se ontnugtering
Ek neem eksepsie!!! Wat weet jy van my en Driepoot se doen en late? 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Oom Piet se ontnugtering
PWV wrote:Ek neem eksepsie!!! Wat weet jy van my en Driepoot se doen en late?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
johannvdg
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: Oom Piet se ontnugtering
Hoe sê hulle nou weer: "As die derm pas", of so iets....PWV wrote:Ek neem eksepsie!!! Wat weet jy van my en Driepoot se doen en late?
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: Oom Piet se ontnugtering
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Oom Piet se ontnugtering
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Oom Piet se ontnugtering
Die opskrif is verkeerd!!
Dit moes lei:" Oom Piet se vernugtering."
Ek moet sê ek het nog nooit vir Oom Piet aan die verkeerde kant van 'n "Brannas" gesien nie. Hy is so lig op die sous dat 'n Grapetizer hom 'n babbalas gee.
Dit moes lei:" Oom Piet se vernugtering."
Ek moet sê ek het nog nooit vir Oom Piet aan die verkeerde kant van 'n "Brannas" gesien nie. Hy is so lig op die sous dat 'n Grapetizer hom 'n babbalas gee.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!