6mm Dasher bende
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
6mm Dasher bende
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20160911_142147_zpscelkwnvl.jpg
Hier is my Baby.
28" Walter loop
1-8 twist
Kamer is met n 264 reamer gesny deur Geofry Barrabal.
Gebruik Lapua 6mm Br doppe. ( nog besig met lading toetse)
Hier is my Baby.
28" Walter loop
1-8 twist
Kamer is met n 264 reamer gesny deur Geofry Barrabal.
Gebruik Lapua 6mm Br doppe. ( nog besig met lading toetse)
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mm Dasher bende
Eks ook in!
Ek het n standaard howa 243 wat gesny is na Dasher, loop 23,125".
Zeiss Hd 5, 5-25x50
15moa Douw rail
A-tec silincer
Sneller getune na 0.5lb
Aksie geblueprint.
Aksie en loop getrue
Grs beserk kolf
Skiet 87gr V-max teen 3115ft/s
Sit foto op sodra kolf land.
Groete
Nico

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Myne word gebou.
Howa aksie
Walther 28 duim stainless loop 1:8 twist
Gunwarrior chassis
March 2.5x25x50 scopie ( moet nog baie spaar donasies baie welkom)
Jard sneller 12 onse.
Howa aksie
Walther 28 duim stainless loop 1:8 twist
Gunwarrior chassis
March 2.5x25x50 scopie ( moet nog baie spaar donasies baie welkom)
Jard sneller 12 onse.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ek kom nie by my spoed van 3060 tot 3080 f/sek uit met S355 nie. Lot 15/11. Ek laai nou 34.8gr agter n 105 Lapua punt en dan het ek n 107% dopvulling. Die spoed wat ek dan kry is gem 3012f/sek
Het enige van julle Dasher manne vir my raad.
Het enige van julle Dasher manne vir my raad.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Dasher bende
Gooi nog dryfmiddel in die dop as daar plek is?
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ek hoor al hoe kraak die kruit as ek die punt seat.Arnold wrote:Gooi nog dryfmiddel in die dop as daar plek is?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
S&B 4,4 SR boxer primers

Gooi weg en kry CCI450
Dis die ENIGSTE primer wat ek in 'n Dasher sal gebruik.
Ek is seker jou spoed sal dan wees waar hy hoort ook.
Dis die ENIGSTE primer wat ek in 'n Dasher sal gebruik.
Ek is seker jou spoed sal dan wees waar hy hoort ook.
Goed, beter, 6millimeter!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
As ek net in die hande kan kry. Sal more uitvind wie het.Geno wrote:Gooi weg en kry CCI450
Dis die ENIGSTE primer wat ek in 'n Dasher sal gebruik.
Ek is seker jou spoed sal dan wees waar hy hoort ook.
Dankie
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Lot 15/11 s355 is pap , hoor liewer of iemand nie vir jou 'n blik of twee van die ouer lot 355 het nieHeinz Petersen wrote:Ek kom nie by my spoed van 3060 tot 3080 f/sek uit met S355 nie. Lot 15/11. Ek laai nou 34.8gr agter n 105 Lapua punt en dan het ek n 107% dopvulling. Die spoed wat ek dan kry is gem 3012f/sek
Het enige van julle Dasher manne vir my raad.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Heinz kyk hier
Het enige van julle manne daar in die Kaap nie kontakte of vriende by Somchem wat sal weet wanneer hulle nuwe lotte kruit uitbring nie? Die rede dat ek vra is dat ons Bisley/FTR manne lelik sukkel met Lot 11 S355. Die nuwe lot se brandspoed is te stadig.
Of is daar nie n manier om n kruit in te voer vanaf die buiteland nie?
Groete
Joe

Jurgen Visser wrote:Heinz kyk hier
Het enige van julle manne daar in die Kaap nie kontakte of vriende by Somchem wat sal weet wanneer hulle nuwe lotte kruit uitbring nie? Die rede dat ek vra is dat ons Bisley/FTR manne lelik sukkel met Lot 11 S355. Die nuwe lot se brandspoed is te stadig.
Of is daar nie n manier om n kruit in te voer vanaf die buiteland nie?
Groete
Joe
Oom Matt ook so
Dag Manne
Soos van julle seker kon sien is ek ook dringend op soek na S355 , gee amper nie om wat die prys is nie Lot #9 / #10
Het iemand to Somchem gebel om te hoor wanner kan ons nuwe S355 verwag , of anders dan nou hoe gemaak
Laat weet maar , groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Jurgen, dit is n Dasher draad. As jy iets anders wil skryf oor kruit, doen dit op n ander draad. Ek wil die draad skoon hou vir inligting vir ander manne met 6mm Dashers en tot ons almal se voordeel.Jurgen Visser wrote:Heinz kyk hier
Het enige van julle manne daar in die Kaap nie kontakte of vriende by Somchem wat sal weet wanneer hulle nuwe lotte kruit uitbring nie? Die rede dat ek vra is dat ons Bisley/FTR manne lelik sukkel met Lot 11 S355. Die nuwe lot se brandspoed is te stadig.
Of is daar nie n manier om n kruit in te voer vanaf die buiteland nie?
Groete
Joe
Groete se gat
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Hier is nie vinger tekens nie !!!!Heinz Petersen wrote:Jurgen, dit is n Dasher draad. As jy iets anders wil skryf oor kruit, doen dit op n ander draad. Ek wil die draad skoon hou vir inligting vir ander manne met 6mm Dashers en tot ons almal se voordeel.Jurgen Visser wrote:Heinz kyk hier
Het enige van julle manne daar in die Kaap nie kontakte of vriende by Somchem wat sal weet wanneer hulle nuwe lotte kruit uitbring nie? Die rede dat ek vra is dat ons Bisley/FTR manne lelik sukkel met Lot 11 S355. Die nuwe lot se brandspoed is te stadig.
Of is daar nie n manier om n kruit in te voer vanaf die buiteland nie?
Groete
Joe
Groete se gat
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Jurgen hierdie is n dasher draad as jy round bar skiet mag jy nie hier praat nie.
Hier is "Groete se gat" se groepeering wat hy vandag geskiet het. Heinz jy moet kom vertel. Moet nie beskeie oor die wind wees nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Dankie Jason vir die foto.
Ek het gemaak soos Geno voorgestel het met die CCI 450 primers. Ek het 64f/sek meer gekry as met die S&B primers.
Ek reken die wind het my by die tafel meer geruk as wat dit die 105gr's van teiken gewaai het. Dit was net op 100m
Ek het gemaak soos Geno voorgestel het met die CCI 450 primers. Ek het 64f/sek meer gekry as met die S&B primers.
Ek reken die wind het my by die tafel meer geruk as wat dit die 105gr's van teiken gewaai het. Dit was net op 100m
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
so primers het 'n invloed , Whatever !!!

So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mm Dasher bende
My Dasher se kolf vandag gekom. Hier staan hy saam sy twee boeties- voor -204, middel -dasher, agter - 300wsm.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_16.jpg
Die roertjie werk mooi in die kolf en het nie eers zero geskuif nie. Hierdie is die eerste drie skote met die nuwe kolf-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_9.jpg
Hierdie is my lading(dis n rustigge lading maar moet dit nie net copy nie)-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_9.jpg
Groete se gat
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_16.jpg
Die roertjie werk mooi in die kolf en het nie eers zero geskuif nie. Hierdie is die eerste drie skote met die nuwe kolf-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_9.jpg
Hierdie is my lading(dis n rustigge lading maar moet dit nie net copy nie)-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_9.jpg
Groete se gat
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mm Dasher bende
Dankie!
Hierdie is die spoed en ES met daai lading-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_17.jpg

Nico dis n paar mooi roere wat jy daar het, hulle lyk nie net mooi nie, maar hulle skiet ook n koek hou! Daai ES is op die nommers. Ek kan nie wag dat my roer klaar is nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mm Dasher bende
Dankie Jason!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 6mm Dasher bende
Daai is sommer bitter netjies!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 6mm Dasher bende
Manne lyk my julle daar onder in die Kolonie kan nie lekker meet nie.joe rocket wrote:Jurgen hierdie is n dasher draad as jy round bar skiet mag jy nie hier praat nie.Hier is "Groete se gat" se groepeering wat hy vandag geskiet het. Heinz jy moet kom vertel. Moet nie beskeie oor die wind wees nie.
Die beskrywing lees 8mm groep, in die foto is die wydste koeelgate tenminste 3 tot 4 koeeldiameters uitmekaar, moet dit nie dalk 18mm wees nie? Laat my dink aan die Kalahari manne in die sandduine se kort treë.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."