Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Goeiemiddag Jagters,
Ek heg hier die konsep voorstelle aan vir 'n nuwe wet tov die beheer van probleemdiere (Norms and Standards for the Control of Damage Causing Animals). Dis op 30 Augustus 2016 in die Staatskoerant gepubliseer.
Daar is 30 dae tyd in totaal beskikbaar om julle insette direk te stuur. Ek gaan self namens ons Suid-Kaap Jagtersvereniging deur die CHASA kanaal insette stuur, maar dan moet dit teen 10 September 2016 by my wees om te verwerk en in te dien. Julle is dus welkom om sommer hier op die forum die "wetgewing" te bespreek dan sal ek ook daaruit neem wat toepaslik is vir kommentaar op die wetgewing.
Julle is natuurlik vry om dit steeds direk ook in te dien. Die detail is op die dokument beskikbaar.
Ek plaas dit onder Jakkals Jagters Alleenlik om te voorkom dat ons weer 'n klomp gepratery het deur mense wat geen insette wil gee nie of geen belang by die onderwerp het nie.
Groete
Johan

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Hier is solank al 'n paar punte wat ek 'n probleem mee het buiten die feit dat al die opnames en rekord houery en inspeksies deur Natuurbewaring bykans onmoontlik is:
"Input: Damage Causing Animals
Par 9(2)(a). This paragraph will prevent the trapper/landowner to kill a specific damage causing animal like a caracal if caught in a trap. It should rather read: “if the target animal is trapped the trapper may kill it in a humane way without causing unneccessary stress to the animal”.
Par 12(d). This paragraph is not executable in practise. If the hunter calls in an area where jackal for example caused damage to wild life or sheep, it is virtually impossible for the hunter to know which of the jackal he identifies at night caused the damage. This paragraph should be removed.
Par 18 (3)(b)(2). Most of the hunts on jackal and caracal take place at night and the hunter will in many cases be alone. The taking of pictures and the record keeping of which picture corresponds with the detail required becomes an administrative nightmare to the hunter and is impractical. Pictures attached to these reports will also hamper the sending of these reports by email because of the size of pictures. This subsection should be removed as statistics on the animal will already be provided."
"Input: Damage Causing Animals
Par 9(2)(a). This paragraph will prevent the trapper/landowner to kill a specific damage causing animal like a caracal if caught in a trap. It should rather read: “if the target animal is trapped the trapper may kill it in a humane way without causing unneccessary stress to the animal”.
Par 12(d). This paragraph is not executable in practise. If the hunter calls in an area where jackal for example caused damage to wild life or sheep, it is virtually impossible for the hunter to know which of the jackal he identifies at night caused the damage. This paragraph should be removed.
Par 18 (3)(b)(2). Most of the hunts on jackal and caracal take place at night and the hunter will in many cases be alone. The taking of pictures and the record keeping of which picture corresponds with the detail required becomes an administrative nightmare to the hunter and is impractical. Pictures attached to these reports will also hamper the sending of these reports by email because of the size of pictures. This subsection should be removed as statistics on the animal will already be provided."
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Lyk my almal is gelukkig met die voorgestelde wetgewing

Jammer ek sien daar was 'n paar spel- en 'n taalfout in my voorstelle, ek het dit reggemaak. Julle is welkom om daaroor ook voorstelle te maak sodat ons die beste moontlike voorstelle kan indien.

Last edited by prohunt on Fri Sep 02, 2016 8:40 am, edited 1 time in total.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Sal nie sê die manne is tevrede nie - eerder te besig en wanneer die wet in werking tree en dit aan ons bas raak eers dan gaan die manne opspring en teen hemele kla, vloek en dreig.
Dankie vir jou insette Prohunt - ek is ook besig om te lees aan die staatskoerant - hierdie is iets wat aan ons vat en verdien ons onverdeelde aandag.

-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Goeie dag oom Johan,
Hoop dit gaan goed. Ek stem saam met Oom se kommentare. Hiermee my insette:
Every person has a general duty of care to take reasonable measures to prevent or minimise damage being caused by damage-causing animals.
Dis ‘n goeie ding. Beteken dat grondeienaars moet optree as daar jakkalse of rooikatte op hulle eiendomme is. ‘n Eienaar mag dus ‘n klag lê as sy buurman nie optree teen ondiere nie.
An inspection report must be compiled by the official contemplated in subparagraph (1), which should contain the following information—
‘n Slegte ding. ‘n Boer is nie lus vir sulke burokrasie nie en hy gaan in elkgeval maande wag dat die Dept inspeksie kom hou op sy eiendom. Dit gebeur reeds met die aansoeke vir Luiperdpermiite.
(4) Any person or group of persons contemplated in paragraph 2(b)— (a) may lawfully translocate a damage-causing animal only under the conditions as determined by the relevant issuing authority, and with the prior written consent of the—landowner(s) adjacent to the land where the damage-causing is to be released;
‘n Goeie ding. Nou kan ondiere nie net op plase vrygelaat word sonder aangrensende eienaars se toestemming nie. Meer diere gaan dus in hokke van kant gemaak word.
Restricted methods to manage damage-causing animals 8. (1) The application of following methods relating to the management of damage causing animals may require a permit, issued by the issuing authority, in terms of any applicable legislation— (d) call and shoot;
Slegte ding. Kos nou geld om in elke Provinsie te skiet, veral ‘n probleem waar ons hierbo sommer maklik in 3 of 4 provinsies skiet in ‘n kort tyd.
Minimum requirements for the use of a cage trap 9. (1) A person or group of persons contemplated in paragraph 2(b) who lawfully uses a cage trap to capture a damage-causing animal must— (a) be adequately trained in the appropriate use of a cage trap; (c) prior to placement, have the cage trap inspected and approved, by the relevant issuing authority, for the specific intended use;
Slegte ding. Wie gee tans geakkrediteerde opleiding in hokke? Ek weet net van Niel Viljoen. En elke hok moet nou goedgekeur word. Onmoontlik. Ek sit met 5 hokke op een eiendom, my buurman met 4.
12. (1) A person or group of persons contemplated in paragraph 2(b) who lawfully uses the method of call and shoot to lure a damage-causing animal— (a) must be adequately trained in the appropriate use of the method;
Slegte ding. Weereens, geakkrediteerde opleiding is net Niel Viljoen wat ek van weet.
(2) Record of each incident where damage caused by a damage-causing animal has been reported, must be kept by the complainant, and to the extent possible should include the following information— (a) date and location of the damage; (b) information of the species involved, including gender, length, weight, approximate age and general condition, as well as a picture of the damage-causing animal; (c) the non-lethal management measures employed to mitigate the damage, prior to the loss occurring; (d) particulars of a site inspection by the issuing authority; (e) type of management intervention recommended or instituted by the issuing authority; and (f) reference to titles and locations of all relevant documentation.
Slegte ding. Weereens gaan boere nie deur die papierwerk gaan nie. En jagters gaan nie dit namens die boer kan doen nie.
Dis duidelik dat die outeur/s nie besef hoe groot die probleem is en hoeveel jakkalse daar geskiet word skiet nie. Ek dink daar moet van die professionele jakkalsjagters af getalle aan hulle gegee word van hoeveel plase (titels en eienaars apart) hoeveel diere, hoeveel dae/ nagte geskiet, hoeveel provinsies en verskillende tipes boere.
Uit my ondervinding is dit beter om verskillende kommentare van verskillende groepe deur te gee, veral van jagters (yster, hokke en honde ook) en grondeienaars as om een komberskommentaar in te dien. Vir daardie doel, behoort die onderwerp vir alle Jaracal lede deurgegee te word.
Groete uit die Transvaal.
Dawie

Hallo Dawie en 243,
Baie dankie vir julle insette sover.
Dawie ek stem saam met jou kommentaar. My gedagte was ook dat hoe meer ouens direk "beswaar" aanteken met geldige feite, hoe beter is ons kans dat ons iewers gaan kom daarmee.
Uit ondervinding weet ek egter ook dat daar gewoonlik min mense is wat tot die daad sal oorgaan om die kommentaar in te stuur. Dit is daarvoor wat ek probeer kompenseer sodat ons ten minste daardie insette nie mis nie. Ek gaan maar 'n opsomming van al die voorstelle deur die CHASA kanaal indien aangesien hulle al 'n erkende liggaam in die tipe van sake is en nie 'n enkele stemmetjie in die woestyn nie.
Wat is die manne se gevoel, moet die onderwerp na die "oop" afdeling geskuif word??

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Ek is 'n deeltydse jakkals skieter en gaan juis vanaand saam met Cobus Cobb uit.
Daar is 'n klousule wat verwys na die uitlok van diere uit 'n habitat waar hulle beskerm word en dat dit verbied word. As die persoon langs 'n natuurreservaat boer kan dit nogal problematies wees. Klank trek baie ver in die nag. My siening is dat as jy met jakkalse boer, jy omheinings oprig wat hul binnehou, of jy moet hul skiet op aangrensende plase aanvaar. Ons praat nie nou van gewone wild nie, maar diere wat skade aanrig.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Hallo Tripod,
Ek dink dit gaan vir hulle moeilik wees om in elk geval so iets te bewys. Hulle kan jou nie verhinder om op jou eie grond teen die bewaringsgebied se omheining te roep nie en solank jy hom nie oor/deur die draad skiet nie was hy mos op jou grond waarvoor jy 'n permit het om te jag. Jou bedoeling was mos verseker om die probleemdiere vanuit jou eie grond na jou te roep
Ek deel verseker jou sentiment.

- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Ek het via Whatsupp 'n boodskap gekry van verpligte opleidings sertifikate ens wat jy as jagter gaan moet toon indien jy 'n nagjag permit gaan wil kry. ek weet net sommige dele in die land het permitte nodig maar dis blykbaar iets wat hul landwyd wil inbring. Ek glo dit loop saam met die nuwe wetgewing.
Weet iemand miskien meer hiervan? die sertifikaat kan jy net kry deur kursus te loop by 'n geakrediteerde aanbieder.
Voel vir my hulle wil die jagters beperk maar dis die boere wat daaronder gaan lei.
Groete
Ruan

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Geskuif na ope-afdeling.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
musgrave270 wrote:Ek het via Whatsupp 'n boodskap gekry van verpligte opleidings sertifikate ens wat jy as jagter gaan moet toon indien jy 'n nagjag permit gaan wil kry. ek weet net sommige dele in die land het permitte nodig maar dis blykbaar iets wat hul landwyd wil inbring. Ek glo dit loop saam met die nuwe wetgewing.
Weet iemand miskien meer hiervan? die sertifikaat kan jy net kry deur kursus te loop by 'n geakrediteerde aanbieder.
Voel vir my hulle wil die jagters beperk maar dis die boere wat daaronder gaan lei.
Groete
Ruan
Klink my meer of die Dept bq ekstra kontant by mekaar wil maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Hallo Ruan,
In die provinsies waar ek tans die meeste jag (Weskaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap) is dit lankal reeds 'n vereiste dat jy bewys van geskikte opleiding moet lewer wanneer jy aansoek doen om 'n permit. Dan moet jy ook nog jou toerusting wat jy het stipuleer sodat hulle kan bepaal of jy voldoende toegerus is vir die taak.
Heinrich en Taffie se kursusse word sover erken as voldoende kwalifikasie, daar kan dalk nog ander aanbieders wees wie se kursusse ook erken word.
Ek dink dit is 'n gegewe dat daardie voorskrifte mettertyd landswyd sal geld.
Groete
Johan
In die provinsies waar ek tans die meeste jag (Weskaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap) is dit lankal reeds 'n vereiste dat jy bewys van geskikte opleiding moet lewer wanneer jy aansoek doen om 'n permit. Dan moet jy ook nog jou toerusting wat jy het stipuleer sodat hulle kan bepaal of jy voldoende toegerus is vir die taak.
Heinrich en Taffie se kursusse word sover erken as voldoende kwalifikasie, daar kan dalk nog ander aanbieders wees wie se kursusse ook erken word.
Ek dink dit is 'n gegewe dat daardie voorskrifte mettertyd landswyd sal geld.
Groete
Johan
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Johan
Dankie.
Waar doen jy aansoek vir n permit? Ek dink nou meer spesifiek vir Noord Kaap?
Groete
Ruan
Dankie.
Waar doen jy aansoek vir n permit? Ek dink nou meer spesifiek vir Noord Kaap?
Groete
Ruan
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Hallo Ruan,
Praat met Leon. Hy is baie professioneel en sal jou in die regte rigting wys.
Groete
Johan
LEON MULLER
CONTROL BIODIVERSITY OFFICER: GR:A
BIODIVERSITY COMPLIANCE MONITORING UNIT
COMPLIANCE MONITORING AND ENFORCEMENT
DEPARTMENT OF ENVIRONMENT AND NATURE CONSERVATION
NORTHERN CAPE
PO BOX 476
CALVINIA
8190
TEL: (W) +27 27 3418360
FAX:0865653040
CELL: 0823305280
Praat met Leon. Hy is baie professioneel en sal jou in die regte rigting wys.
Groete
Johan
LEON MULLER
CONTROL BIODIVERSITY OFFICER: GR:A
BIODIVERSITY COMPLIANCE MONITORING UNIT
COMPLIANCE MONITORING AND ENFORCEMENT
DEPARTMENT OF ENVIRONMENT AND NATURE CONSERVATION
NORTHERN CAPE
PO BOX 476
CALVINIA
8190
TEL: (W) +27 27 3418360
FAX:0865653040
CELL: 0823305280
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Baie dankie Johan
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Dankie vir die manne wat wel insette gelewer het, ek is besig om dit te verwerk en sal dit hopelik vandag nog instuur. Dit gaan naasteby iets soos hieronder lyk:
Input: Damage Causing Animals
Par 5(2). Inspection Report. This section should not apply to known problem animal species like Caracal, Black-Backed Jackal and Bushpig. The inspector will not be able to service all the complaints in areas where farmers keep live stock like sheep and angora goats as damage takes place on the different farms in a region every night. If the inspector can not reach all the farmers with complaints on a daily basis it will lead to apathy and cause friction between the farmers and the Nature Conservation Agencies.
Par 9(2)(a). This paragraph will prevent the trapper/landowner to kill a specific damage causing animal like a caracal if caught in a trap. It should rather read: “if the target animal is trapped and it is not a protected species, the trapper may kill it in a humane way without causing unneccessary stress to the animal”. The relocation of problem animals is not an option and the care for the animal whilst the legal process of relocation is underway is problematic. The fact that landowners adjacent to the farm where a problem animal is to be relocated will have to give permission will further delay the process.
Par 12(1). We fully agree that there must be a criteria to ascertain if the hunter is adequately equipped to call and shoot damage causing animals. A system should however be developed to accredit the hunters nationally as most of the professional hunters hunt in many provinces. The fact that he/she must be accredited in each province is a real problem to the effective control of damage causing animals like Caracal and Black-Backed Jackal.
Par 12(1)(d). This paragraph is not executable in practise. If the hunter calls in an area where jackal for example caused damage to wild life or live stock, it is virtually impossible for the hunter to know which of the jackal he identifies at night caused the damage. This paragraph should be removed or at least exclude Caracal, Black-Backed Jackal and Bushpig.
Par 12(2)
“(2) Record of each incident where damage caused by a damage-causing animal has been reported, must be kept by the complainant, and to the extent possible should include the following information— (a) date and location of the damage; (b) information of the species involved, including gender, length, weight, approximate age and general condition, as well as a picture of the damage-causing animal; (c) the non-lethal management measures employed to mitigate the damage, prior to the loss occurring; (d) particulars of a site inspection by the issuing authority; (e) type of management intervention recommended or instituted by the issuing authority; and (f) reference to titles and locations of all relevant documentation”.
Comments on the above: It is virtually impossible for farmers with large herds of live stock to keep all these records. It is also near impossible to provide photographs of the animal that caused the damage. These requirements should certainly exclude known damage causing animal species like Caracal, Black-Backed Jackal and Bushpig. How will it be possible for a farmer to provide the length, weight, gender, etc. of a Caracal that slaughtered two lambs the night before?? It would seem that the extent of the problem involving the abovementioned species is not fully grasped nor understood.
Par 18 (3)(b)(2). Most of the hunts on jackal and caracal take place at night and the hunter will in many cases be alone. The taking of pictures and the record keeping of which picture corresponds with the detail required becomes an administrative nightmare to the hunter and is impractical. Pictures attached to these reports will also hamper the sending of these reports by email because of the size of pictures. This subsection should be removed as full statistics on the animal is already required and provided. It should at least exclude the known problem animal species like Caracal, Black-Backed Jackal and Bushpig.

Last edited by prohunt on Fri Sep 09, 2016 11:59 am, edited 1 time in total.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Dankie Johan
Jou voorstelle hierbo is prakties en uitvoerbaar. Hoop maar hulle sien dit so.
Groete
Ruan
Jou voorstelle hierbo is prakties en uitvoerbaar. Hoop maar hulle sien dit so.
Groete
Ruan
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Hello Johan,
Dankie vir jou insette in die verband.
Dit word waardeer en ek dink die gesprek word dalk effens gemis tussen al die ander onderwerpe op die forum.
Volgens my is jou voorstelle prakties en aanvaarbaar. Of die bewarings organisasies en Departemente wel prakties hieroor gaan dink en optree is natuurlik die vraag om te antwoord.
Ek stem veral saam met die uitsluiting van jakkalse/rooikatte en varke uit die beskrywing van probleem diere, waarvoor permitte benodig word. Dan die kans dat die vee produsente foto's en opnames oor lamer vangse gaan maak om vir lisensie aansoek te kan doen, nie prakties nie en gaan dit ook maak dat die wetgewing nie in die praktyk sal slaag nie. Die meeste vee produsente sien net die skade aan stywe uier ooie en kom agter as hulle getalle nie klop nie, werklike vangste word bykans nooit in die ekstensiewe boerdery omgewing, op veral klein lammertjies gesien nie.
Dankie vir die bewusmaking van die onderwerp en ek stem saam dat die Landbou verenigings spesifiek vanaf hulle kant sal moet werk maak ten opsigte van insette van die be-oogde wetgewing. Ek sal dit ook hier plaaslik die Landbou vereniging bewusmaak daarvan.
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo

Dankie Francois en Ruan,
Ja dis wat ons kan hoop om hierdeur te bereik, dat soveel as moontlik individue en instansies positiewe insette lewer om die voorgestelde wet so prakties as moontlik te kry. Dat hy gaan inkom is verseker.....dis seker maar soos stem in 'n verkiesing, al weet jy partykeer dit gaan dalk nie 'n verskil maak nie kan jy steeds nie kla as jy nie ten minste jou deel gedoen het nie.
Ja dis wat ons kan hoop om hierdeur te bereik, dat soveel as moontlik individue en instansies positiewe insette lewer om die voorgestelde wet so prakties as moontlik te kry. Dat hy gaan inkom is verseker.....dis seker maar soos stem in 'n verkiesing, al weet jy partykeer dit gaan dalk nie 'n verskil maak nie kan jy steeds nie kla as jy nie ten minste jou deel gedoen het nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Kon nou nie anders as om aan die ou grappie te dink van die dametjie wat op 'n landbouvergadering voorgestel het dat die jakkalse kastreer word. Die ou oom se kommentaar was dat die jakkalse nie met die skape wil paar nie, maar hulle opvreet.
Die lisensiering van jagters klink vir my alweer soos die "total control" wat op alle vlakke ingestel word om die regering die reg te gee om in te meng en te beheer. Die beheer en administrasie faal dan egter gewoonlik - kyk maar hoe sukkel ons met die lisensiering van vuurwapens. Wil dit nou bepaal dat 'n boer nie sy eie jakkalse mag skiet tensy hy nou papiere het nie.
Instede om die boer te help lyk en klink baie van die bepalings asof hulle eerder die probleemdiere wil beskerm. Ek dink dat die groter diere soos hiena (bruin en gevlek), luiperd en leeu spesiale behandeling vereis, maar dat enige kleiner katsoorte, jakkalse en bosvarke wat pla uitgesluit word.
Gaan 'n onskuldige katsoort of jakkals miskien verkeerdelik geskiet word - ja wel, maar dit is die uitsondering op die reël. Dit gebeur tog met veral watervoëljag dat die verkeerde spesie wel geskiet word. Ek sou eerder mik na verspreiding van inligting na die boere om identifikasie van onskadelike en probleemdiere te verbeter - so gaan jy eerder verseker dat die regte uitkenning gedoen word.
Wetgewing wat swak geskryf is en ingestel word is baie minder effektief as om kennis te verbreed en so die probleme aan te spreek. Samewerking tussen boere en die bewaringsowerhede gaan veel meer vermag as nog 'n slaanding van die regering se kant af. Daar is genoeg wette om oortreders mee te vervolg - ons soek nie nog latte vir ons gatte nie.
Die lisensiering van jagters klink vir my alweer soos die "total control" wat op alle vlakke ingestel word om die regering die reg te gee om in te meng en te beheer. Die beheer en administrasie faal dan egter gewoonlik - kyk maar hoe sukkel ons met die lisensiering van vuurwapens. Wil dit nou bepaal dat 'n boer nie sy eie jakkalse mag skiet tensy hy nou papiere het nie.
Instede om die boer te help lyk en klink baie van die bepalings asof hulle eerder die probleemdiere wil beskerm. Ek dink dat die groter diere soos hiena (bruin en gevlek), luiperd en leeu spesiale behandeling vereis, maar dat enige kleiner katsoorte, jakkalse en bosvarke wat pla uitgesluit word.
Gaan 'n onskuldige katsoort of jakkals miskien verkeerdelik geskiet word - ja wel, maar dit is die uitsondering op die reël. Dit gebeur tog met veral watervoëljag dat die verkeerde spesie wel geskiet word. Ek sou eerder mik na verspreiding van inligting na die boere om identifikasie van onskadelike en probleemdiere te verbeter - so gaan jy eerder verseker dat die regte uitkenning gedoen word.
Wetgewing wat swak geskryf is en ingestel word is baie minder effektief as om kennis te verbreed en so die probleme aan te spreek. Samewerking tussen boere en die bewaringsowerhede gaan veel meer vermag as nog 'n slaanding van die regering se kant af. Daar is genoeg wette om oortreders mee te vervolg - ons soek nie nog latte vir ons gatte nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Lyk my ons moet maar ons self reg maak vir baie redtape in die toekoms .Ek wonder net wie gaan baat vind by die nuwe wette wat hulle nou wil uitbring
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Manne stuur daai ongelukkigheid en kommentare vir die Minister, die kans is skraal maar dalk luister iemand tog
Hoe meer daar uitkom hoe beter is die kans dat iemand dit kan raak lees.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Ek het die volgende skrywe ontvang van die Departement na aanleiding van my kommentaar ingedien:
Groete
Dawie
Dit beteken dat ons die datum vir herindiening sal moet dophou.Dear stakeholder
Apologies for the late correspondence on the matter herein we have been out of office attending CITES COP 17 with limited access to e-mails to acknowledge receipt and relay the information below.
You may have received the notice published in the Gazette for the re-publication of the draft Norms and Standards for the management of damage-causing animals in South Africa (Gazette No. 40236 of 30 August 2016).
The Directorate: TOPS and CITES is in a process of replacing the notice, as the unsigned version has accidentally been published. A correction notice will be published in the Gazette in due course (the 30-days comment period will commence upon publication of the correction notice).
Once the correction notice has been published, you will be notified with a request to re-submit comments in order to validate your comments.
NB: Please note that the content of the Norms and Standards will remain unchanged.
Kind regards
Makganthe Maleka
Groete
Dawie
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Dankie Dawie. Ek het kommentaar ingestuur maar nie eers iets terug ontvang nie, so sou dit dus net verlore gegaan het............dis dalk die idee
Sal jy asseblief laat weet as jy weer enige iets hiervan hoor.
Groetnis
Johan
Sal jy asseblief laat weet as jy weer enige iets hiervan hoor.
Groetnis
Johan
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Konsep Wetgewing vir Beheer van Probleemdiere - Insette
Hallo Dawie,
Het jy miskien alweer iets hiervan gehoor?