Hulp met 243 node asb.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Tallies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Sat Aug 18, 2012 10:04 pm

Hulp met 243 node asb.

Post by Tallies »

Ek sal dit waardeer indien daar iemand is wat my kan help met lading vir my 243

Loop 1:10
Lendte 712mm
Dop volume 53.7gn
Dop lengte 51.51mm
CCI 200
S365 Lot 81/14
Max tpl 69.6mm
Tpl 68.4mm
87 V-max (Molly)
42gn Kruit
3327ft/s
3334ft/s
3325ft/s
15 grade C
1550m bo seevlak
Groete
Tallies
Post Reply