More se,
Is hier enige iemand op die forum wat die 9mm short herlaai? Die rondtes is nou vrek duur, of altans vir my, R115 vir 25!!!
Ek soek bietjie raad en info asseblief.
Thx,
Piet
9mm Short
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
9mm Short
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 9mm Short
Naand Piet
Jong, ek sal nou eers moet gaan soek... Ek het o.a. Frontier se 90gr round nose lood koeels gebruik vir die skietbaan. Dit het toe ek dit gekoop het so iets soos R60.00 vir 300 koeels gekos. 20c vir 'n koeel, 10c vir 'n primer en 5c se kruit, sommer lekker goedkoop. Sal nou so effens duurder wees, maar steeds nie naby R4.00 vir 'n patroon nie.

Hi Boesman, daai klink al BAIE beter. Ek self het nog nooit pistool herlaai nie, so ek sal maar eers bietjie moet leer hoe om daai te doen. Ek ken net die gewere jong.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: 9mm Short
Ek gebrui die volgende op my pa se Beretta
4gr Mp200
Pistol primer
Hornady XTP koele (95gr)
Jy kan 115gr koele ook gebruik maar ek gebruik eerder die ligtes in die short en die 115gr in die 9mmP
Kan S121 ook gebruik
95gr koeel
3.1 tot 3.6gr kruit
4gr Mp200
Pistol primer
Hornady XTP koele (95gr)
Jy kan 115gr koele ook gebruik maar ek gebruik eerder die ligtes in die short en die 115gr in die 9mmP
Kan S121 ook gebruik
95gr koeel
3.1 tot 3.6gr kruit
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 9mm Short
Naand manne
Ek kry nie nou my ladings nie, die huis is te mooi skoon gemaak.
Maar dit was 95gr round nose (nie 90gr nie) van Frontier voor 4,1gr MP200 met 'n PMP primer.
Ek het Lee se tungsten die gebruik en dan was case lubrication nie nodig nie en gevolglik ook nie die skoonmaak van doppies nie.
Ek het nie al die ladings op die skaal geweeg nie, dit sou te lank vat vir 'n vreeslike klomp patrone. Ek het die powder dipper net mooi ingestel met die skaal en daarvandaan net laat waai.
Ek dink ek moet weer begin...
Groete