moeilike tyd

Post Reply
User avatar
jakkat
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm

moeilike tyd

Post by jakkat »

Manne ek het n redileke belangrike ding agter gekom in hierdie afgeloope paar nagte maar julle moet my reg help as julle dink ek is van die pad af maar ek het gevind dat moeilike tyd nie op al die plekke om die selfde tyd is nie ,en dit maak eintlik sin as jy mooi daaroor gaan dink jakalse hier rond is gesinkronieseerd met angora bok lam tyd hier by ons (jansenville distrik) wat omtrent middel september ,begin oktober is want meer kos beteken jakkalse vang makliker en vet jakkalsies is tot gevolg. ek en n beroemde jakkals roeper hier rond het dit bespreek en hy het dit dieselfde gevind dat ons hier rond nie dieselfde tyd moeilike tyd ervaar as op ander plekke nie want mei junie toe klap ons nog die jakkalse wat normaal inkom en nou kom ons agter dat jy moet mooi roep en die jakkalse is nie baie vokaal aktief nie.
Deel julle meenings
Jakkat
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag

Aim small miss small
your problem is my profession
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: moeilike tyd

Post by pieter h »

Jakkat by my is dit nou moeilike tyd.Het heelwat lammers,maar teenoor verlede jaar het die jakkelse nog nie veel skade gedoen nie.Het v begin v jaar tot nou darem n klompie uit gehaal.Het egter in laaste maand reeds 5 katte geskiet.Groete Pieter
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: moeilike tyd

Post by Dewitt »

Hier gaan dit ook maar taai. Ek het laas naweek 'n reun en teef by my geskiet en die teef was dragtig met vyf, maar het intussen twee nagte gery wat ek nie iets gesien of gehoor het nie.
User avatar
jakkat
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm

Re: moeilike tyd

Post by jakkat »

Dit is presies soos wat dit hier gaan
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag

Aim small miss small
your problem is my profession
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: moeilike tyd

Post by johans »

dit hang maar baie af waar jy jag.in skaap gebiede sukkel dit maar altyd.ander plekke skiet die manne nou nog 10+ n aand
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply