Watter geweersak
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Watter geweersak
Watter geweersak beveel julle aan?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watter geweersak
Kyk na Safari & Outdoors se sakke. Hulle kos R 600 elk en ek dink dit is die beste wat jy kan koop.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: Watter geweersak
Koop een wat lank genoeg is dat jy nie jou knaldemper elke keer hoe aan en af te skroef nie, as jy nie een het nie, maak maar voorsiening daarvoor want as jy baie skiet gaan dit nie lank wees voor jy een aanskaf nie.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watter geweersak
Dit is juis hoekom ek die R 600 sak van S&O aanbeveel. Daardie sak het 'n beskerming vir jou scope en plek vir jou wisserstok en is lank genoeg vir 'n KD.Pottie wrote: Koop een wat lank genoeg is dat jy nie jou knaldemper elke keer hoe aan en af te skroef nie, as jy nie een het nie, maak maar voorsiening daarvoor want as jy baie skiet gaan dit nie lank wees voor jy een aanskaf nie.
Ek dink hy kan lekker slaap vir manne met SJ se lyfie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Watter geweersak
Ek hou van die Sniper sak meer as safari and outdoor en hy is biekie goedkoper. Goed om te hoor daar is iemand wat iet van die sniper sak. Iemand weet nie dalk of die sak lank genoeg is vir silencer + geweer?
Is dit nie beter vir die silencer se lewe om af te haal voor die geweer in 'n geweersak gesit word nie?
Onnodig stres op die skroef gedeelte.
Is dit nie beter vir die silencer se lewe om af te haal voor die geweer in 'n geweersak gesit word nie?
Onnodig stres op die skroef gedeelte.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Watter geweersak
Ek het Sniper sak vir my 30-06 en hy is definatief nie lank genoeg vir geweer en KD op nie. Indien jou safe nie lank genoeg is vir KD op geweer nie gan jy in elk die KD op en af moet draai.....
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Watter geweersak
Kan jy asseblief die binnekant van die sak meet?Piet-Skiet wrote: Hy is baie lank! en hy het ook plek vir jou stok. My cfx is ongelooflik lank,sukkel om hom in my kluis in tekry en hy pas in die sniper sak. Ek glo hy sal pas. Jy moet mar die geweer saam vat en kyk.
Dan kan ek somer by die huis kyk of die geweer sal pas.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Watter geweersak
Ek haat 'n geweersak wat se punt in die grond vassteek as jy dit aan die handvatsel optel...
Watter sakke weet julle van wat nie so maak nie?
Watter sakke weet julle van wat nie so maak nie?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter geweersak
@ 2.1
Praat bietjie met Gerrit Visser hier op die forum, hy het n tyd terug vertel van n dame in die Kaap wat baie nice geweer sakke maak op die size wat jy soek. EK dink hulle kos R450.00
Ek kry nou net nie die post waar hy daarvan gepraat het nie.
Hoop jy kom reg.
@ Christo
Jy reken ek sal daar inpas?? Sal moet probeer, kan dalk net lekker slaap!!!

Groetnis

Last edited by Monrique (SJ) on Mon Jul 18, 2011 1:25 am, edited 1 time in total.
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Watter geweersak
Baie dankie vir die hulp so ver. Stem almal dat die sniper sak se padding voldoene is?
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter geweersak
2.1
Ek weet nie van die Sniper sak maar die sak wat
S&O verkoop, en as ek Gerrit reg verstaan het van die sakke wat hy van gepraat het, hat al 2 sommer lekker dik ''padding''.
Daai sakke wat jy kan laat maak, kan mos presies reg pas vir jou geweer, nie waar nie?
Groetnis
Ek weet nie van die Sniper sak maar die sak wat
S&O verkoop, en as ek Gerrit reg verstaan het van die sakke wat hy van gepraat het, hat al 2 sommer lekker dik ''padding''.
Daai sakke wat jy kan laat maak, kan mos presies reg pas vir jou geweer, nie waar nie?
Groetnis
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Watter geweersak
Jy praat baie waar. Ek het nie rerig 'n self gemaakte sak oorweeg nie, maar sal biekie daaroor dink.SJ wrote: 2.1
Ek weet nie van die Sniper sak maar die sak wat
S&O verkoop, en as ek Gerrit reg verstaan het van die sakke wat hy van gepraat het, hat al 2 sommer lekker dik ''padding''.
Daai sakke wat jy kan laat maak, kan mos presies reg pas vir jou geweer, nie waar nie?
Groetnis
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Watter geweersak
Ek sien Janjak(Jannie) is stil , maar verkoop ook 'n lekker sak wat jy kan oopvou - groot genoeg dat jy daarop kan le by skietkompetisies of in die veld.
Sy geweersak is nie lank genoeg vir kd nie maar het lekke sakke waarin jy die kd kan bere. Dit het laas so R700 gekos , maar dis 'n tydjie terug.
Sy geweersak is nie lank genoeg vir kd nie maar het lekke sakke waarin jy die kd kan bere. Dit het laas so R700 gekos , maar dis 'n tydjie terug.
Geroer-nie geskud nie
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Watter geweersak
Hoe lyk dit met n foto of 2 van hierdie sakke?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter geweersak
Manne ek weet nou nie so mooi nie, is jy veronderstel om die geweer so met die KD te vervoer en in die kluis te probeer b?re??
Ek het maar hier op die forum geleer en gelees dat dit beter is om die KD gereeld af te haal en skroefdraad skoon te maak.
Ek verstaan dat dit seker makliker is om so te pak en te ry jagveld toe maar netnou lees iemand dat ky hom sommer altyd op los en kry dalk skade op die manier.
Liewer bang as dood glo ek altyd.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Watter geweersak
Naand se
Hoekom n sak???? Jammer dis seker n simpel vraag maar ek persoonlik dink en gebruik n plastiek tas,ek hoef nie te wonder of my geweer nie dalk gestamp of geskud het op pad jagveld toe nie,ek weet hy is veilig en kan nie perongeluk n stamp kry wat dalk akuraatheid kan affekteer nie. Die kd kwessie is n probleem want die tas is nie lank genoeg nie. Persoonlik dink ek my tas was n lewnslange belegging teen R980. Dit is maar my beskeie opinie.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter geweersak
die tas is goed maar pas nie agter die bakkie se sit plek nie
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Watter geweersak
Remington
Watse bakkie ry jy???? As hy nie agter die seat pas nie gooi(nie rerig gooi nie) hom agterop,hy kan dit handle en jou geweer le lekker styf tussen die sponse binne in vasgedruk.
PAC
Watse bakkie ry jy???? As hy nie agter die seat pas nie gooi(nie rerig gooi nie) hom agterop,hy kan dit handle en jou geweer le lekker styf tussen die sponse binne in vasgedruk.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter geweersak
ek glo nie jy sal met jou geweer agter op n bakkie ry waar ek bly nie
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Watter geweersak
Seker nie,dan moet hy maar regop staan tussen die pasasier se beneremington wrote: ek glo nie jy sal met jou geweer agter op n bakkie ry waar ek bly nie
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Watter geweersak
Goeienaand almal,
Terwyl PAC die onderwerp na tasse swaai wil ek sommer gou 'n vraag ingooi van die kantlyn:
Wat is die lugvaartvereistes vir die vervoer van gewere?
Sekerlik is 'n sak nie voldoende nie en moet die roer in 'n tas wees? Die tas moet sekerlik kan toesluit?
Watse ander vereistes moet so 'n tas nog aan voldoen?
As ek R1000 plus aan 'n tas gaan spandeer wil ek sekermaak die ding is nie net geskik vir agter op die Hilux ry nie, maar dat hy op 'n Boeing ook aanvaar gaan word?!
Terwyl PAC die onderwerp na tasse swaai wil ek sommer gou 'n vraag ingooi van die kantlyn:
Wat is die lugvaartvereistes vir die vervoer van gewere?
Sekerlik is 'n sak nie voldoende nie en moet die roer in 'n tas wees? Die tas moet sekerlik kan toesluit?
Watse ander vereistes moet so 'n tas nog aan voldoen?
As ek R1000 plus aan 'n tas gaan spandeer wil ek sekermaak die ding is nie net geskik vir agter op die Hilux ry nie, maar dat hy op 'n Boeing ook aanvaar gaan word?!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter geweersak
Daar is bleikbaar 'n SAPD tak op Jan Smuts wat mens al die" Inns and outs" mooi sal vertel. Het op Whitesmoke forum van hulle gelees.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watter geweersak
Ek het 'n tas en geweersakke en kan met eerlikheid se dat sakke makliker werk as tasse, veral agter op 'n bakkie as daar 'n klompie jagters aangery word na voorsitplekke. Ook pas tasse nie lekker agter in my voetuig nie. Dit vat baie plek en dra baie sleg oor my skouer in die veld as ek 'n ent moet stap.
Ek het so paar jaar terug Taffie se geweersak gesien en daardie sak spook nog by my. Hy's gemaak van dik spons en ek dink jy kan hom maar van die bakkie afgooi dan kom daai scope en geweer niks oor nie. Hy sal ook lekker platdruk agter 'n singlecab se seats. Hy lyk soos 'n tas maar is sag en beskerm sy geweer mooi. Ek pes al vir ma om myne te maak maar sy kom nie so ver nie, spons, camomateriaal en Zip is al gekoop, sy moet net sny en vaswerk, maar ai.
My tas bly deesdae meer by die huis as 'n sak. Geriefliker
Ek het so paar jaar terug Taffie se geweersak gesien en daardie sak spook nog by my. Hy's gemaak van dik spons en ek dink jy kan hom maar van die bakkie afgooi dan kom daai scope en geweer niks oor nie. Hy sal ook lekker platdruk agter 'n singlecab se seats. Hy lyk soos 'n tas maar is sag en beskerm sy geweer mooi. Ek pes al vir ma om myne te maak maar sy kom nie so ver nie, spons, camomateriaal en Zip is al gekoop, sy moet net sny en vaswerk, maar ai.
My tas bly deesdae meer by die huis as 'n sak. Geriefliker
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter geweersak
Christo
Waar kan ek my spons, camomateriaal en zip afgooi vir so n lekker sak, die wat jy van praat?????

Groetnis
Waar kan ek my spons, camomateriaal en zip afgooi vir so n lekker sak, die wat jy van praat?????
Groetnis
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Watter geweersak
Ek sal ook eerder 'n sak kies bo 'n tas aangesien dit makliker hanteer en angter bakkie seats inpas. Die tasse kan wel toesluit maar wat my aanbetref is nie veel werd nie. Het aner dag 'n oopgebreekte tas in die veld opgegel. spons uitgeskeur en raamwerk is gebuig, en die slot deel is onvervangbaar.