Page 1 of 1
Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 9:19 am
by Vergo10
Dog net ek deel die pragtige karoo wereld met julle. My 308 het so terloops voor die kamera ingeloop terwyl ek die berge afneem

. Sy eerste jag met sy nuwe baaidjie aan..baie lekker gejag.
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 9:43 am
by Hennie Dreyer
Dis fotos soos hierdie wat my gedagtes ver jagpaaie laat loop. Baie mooi!
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 9:52 am
by Dirkonius
Baie netjies
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 12:44 pm
by Gian_dP
Baie netjies! Die roer lyk bekend, het jy so twee weke gelede by Kraaifontein geskiet?
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 12:48 pm
by Boesman10
Waar in die Karoo was jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 1:22 pm
by Vergo10
Gian, dis reg ja. Het hom toe net die Vrydag gekry en weer gaan zero die Saterdag. Dinsdag daarna oppad veld toe. Boesman, ekt so 25km buite Hofmeyr in die OosKaap gekuier. Sondag oggend toe ek vertrek was dit so minus 6 grade Celsius. Gehoor dit net Sondag aand begin sneeu in daai wereld, nie presies seker waar. Redelik wind ook gehad.
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Posted: Fri Jul 29, 2016 4:34 pm
by Gian_dP
vergotp wrote:Gian, dis reg ja. Het hom toe net die Vrydag gekry en weer gaan zero die Saterdag. Dinsdag daarna oppad veld toe. Boesman, ekt so 25km buite Hofmeyr in die OosKaap gekuier. Sondag oggend toe ek vertrek was dit so minus 6 grade Celsius. Gehoor dit net Sondag aand begin sneeu in daai wereld, nie presies seker waar. Redelik wind ook gehad.
Bly die jag het goed gegaan. Daai kolf het mooi gelyk op die baan, maar so in die veld kom hy tot sy volle reg