Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Dog net ek deel die pragtige karoo wereld met julle. My 308 het so terloops voor die kamera ingeloop terwyl ek die berge afneem
. Sy eerste jag met sy nuwe baaidjie aan..baie lekker gejag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Dis fotos soos hierdie wat my gedagtes ver jagpaaie laat loop. Baie mooi!
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Baie netjies
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Baie netjies! Die roer lyk bekend, het jy so twee weke gelede by Kraaifontein geskiet?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Waar in die Karoo was jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Gian, dis reg ja. Het hom toe net die Vrydag gekry en weer gaan zero die Saterdag. Dinsdag daarna oppad veld toe. Boesman, ekt so 25km buite Hofmeyr in die OosKaap gekuier. Sondag oggend toe ek vertrek was dit so minus 6 grade Celsius. Gehoor dit net Sondag aand begin sneeu in daai wereld, nie presies seker waar. Redelik wind ook gehad.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Eerste uitstappie met nuwe baaidjie aan
Bly die jag het goed gegaan. Daai kolf het mooi gelyk op die baan, maar so in die veld kom hy tot sy volle regvergotp wrote:Gian, dis reg ja. Het hom toe net die Vrydag gekry en weer gaan zero die Saterdag. Dinsdag daarna oppad veld toe. Boesman, ekt so 25km buite Hofmeyr in die OosKaap gekuier. Sondag oggend toe ek vertrek was dit so minus 6 grade Celsius. Gehoor dit net Sondag aand begin sneeu in daai wereld, nie presies seker waar. Redelik wind ook gehad.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308