Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 12:06 pm
Ek het n week spandeer in die Makuleke konsessie die 1ste week van Julie vir n track and signs kursus.
Vir my was sit die ideale manier om net bietjie rustig te raak in die bos, daar is min dinge so lekker soos di laaste aand om langs die bosveld vuurtjie te sit en n olifant bul breek takke 50m van jou af nie...
Hier is n paar fotos en sal meer laai soos ek edit.
Hoop julle hou daarvan.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
win270
Hero Member
Posts: 2104 Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Post
by win270 » Wed Jul 27, 2016 12:09 pm
Vertel en wys gerus meer . . . Wat behels die kursus alles en kan jy dalk kontakbesonderhede verskaf?
Lyk sommer klaar al baie interessant . . .
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 12:10 pm
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 12:13 pm
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 12:14 pm
win270 wrote: Vertel en wys gerus meer . . . Wat behels die kursus alles en kan jy dalk kontakbesonderhede verskaf?
Lyk sommer klaar al baie interessant . . .
Loer op Ecotraining se website.
Daar sal jy sien wat se kursuse hulle aan bied.
Skree as ek meer kan help
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 12:19 pm
Olifant bul se spoor gevat en gevolg binne in die lala palms
Die bul gekry waar hy vreet salig on bewus vd groep
Om gestap en van n ander kant bekyk...
Kyk na die Mopanies teen di rante in die agter grond saal met di lala palms en wild date palms.
n ander bul wat vanaf die Limpopo revier terug stap na die Mopanies toe, kyk die Koorsbome in die agter grond wat dig langs die revier groei.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
win270
Hero Member
Posts: 2104 Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Post
by win270 » Wed Jul 27, 2016 1:18 pm
Was hierdie betrokke kursus die 14-dae een?
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 1:20 pm
Nee dit was di 7 dag kursus - Tracks & Signs.
Die 14 dag kursus is Tracks, Signs & Trailing.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Frederik
Hero Member
Posts: 5029 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Wed Jul 27, 2016 1:26 pm
Mooi fotos.
Carl
Hero Member
Posts: 4793 Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Post
by Carl » Wed Jul 27, 2016 1:45 pm
Lyk fantasties Gerhard. Mooi fotos.
Dis darem spesiaal om die grotes te sien en saam met hulle te loop
as jy 'n dikloop byderhand het.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 1:47 pm
Dankie Fred, Carl.
Ja is lekker om hulle spoor te vat net di kamera.
Sal in Nov bietjie die kamera ruil vir n skiet ding as dit tyd is vir di Trails kursus
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 1:51 pm
Groot troupant (Purpel Roller)
In Maart het ons net so vinnig n troppie eland koeie gesien. Normaal is hulle maar skaam maar Julie maand het ons elke dag elande gekry.
Jong Livingstone eland bulle laat middag
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 1:54 pm
Buffels in die Koors bome gemeng met (Riverine Forest) langs di Limpopo revier
Kyk suid met die Koorsbome agter my. Mopanie en lala palm savana
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 1:59 pm
Laat middag in die Limpopo revier
Die Limpopo revier het nou net poele water hier en daar
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
toelie
Hero Member
Posts: 928 Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Post
by toelie » Wed Jul 27, 2016 2:21 pm
Prag fotos sjoe
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
tau
Hero Member
Posts: 4012 Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Post
by tau » Wed Jul 27, 2016 2:56 pm
Jou foto's is baie goed!!
Baie dankie vir die deel dit is bitte mooi daar. Ek ken glad nie daardie area nie. Is dit steeds droogte of is die droe Limpopo normaal? Is dit steeds in die Kruger?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Frederik
Hero Member
Posts: 5029 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Wed Jul 27, 2016 3:00 pm
Kyk ek reg is die elande livingstone? Nie geweet ons het livingstones in die noorde van die park nie?
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 3:05 pm
tau wrote: Jou foto's is baie goed!!
Baie dankie vir die deel dit is bitte mooi daar. Ek ken glad nie daardie area nie. Is dit steeds droogte of is die droe Limpopo normaal? Is dit steeds in die Kruger?
Dankie Tau ek is bly jy hou vd fotos.
Ja dis ook maar droog in die noorde maar soos ek verstaan lyk dit maar elke winter soos nou.
Nie seker oor die Limpopo in n nat jaar nou nog loop nie.
Ja dit is steeds deel vd Kruger, die grens tussen Zimbabwe en SA is die Limpopo revier.
By Crooks Corner kom Mozambiek ook by.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 3:08 pm
Frederik wrote: Kyk ek reg is die elande livingstone? Nie geweet ons het livingstones in die noorde van die park nie?
Nee gaan kyk maar Livingstone Elande se verspryding.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Maanboef
Jr. Member
Posts: 64 Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am
Post
by Maanboef » Wed Jul 27, 2016 6:43 pm
Baie mooi fotos!
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 6:45 pm
Maanboef wrote: Baie mooi fotos!
Danki
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 6:50 pm
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 6:53 pm
Een van die groot eland bulle vd Pafuri en as ek dit nie mis het ni is di n Kaapse eland..
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Jul 27, 2016 7:00 pm
Die Levuvu revier by Crooks Corner is lekker opgedam met die Limpopo revier se duk sand
Daar is genoeg krokedille in die stukkie water.
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
theedge
Hero Member
Posts: 5012 Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Post
by theedge » Wed Jul 27, 2016 9:26 pm
Baie mooi maat dankie