Paar springbokke vir die huis
Posted: Wed Jul 20, 2016 7:10 pm
Ek het so bietjie langnaweek gehou vroer die week. Sewe bokkies later weer tuis. Hier is so paar fotos om die lus aan te wakker. Voor iemand nou weer iets kwyt raak oor hides en eties jag bla bla. Ek skiet vir die huis op 'n familie plaas. Dit is nie te se ek hou nie van bietjie stap nie. Daar was net ander prioriteite. Elkgeval hou my rokers longe veel meer van my as ek met ietsie koud plat op my agterent sit en jag / skiet / oes.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160720/4ad2fa0ee8fbcc98613f6291f278550b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160720/e09d75707e00156b36042fab9d817e6e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160720/4ad2fa0ee8fbcc98613f6291f278550b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160720/e09d75707e00156b36042fab9d817e6e.jpg