Ek het so bietjie langnaweek gehou vroer die week. Sewe bokkies later weer tuis. Hier is so paar fotos om die lus aan te wakker. Voor iemand nou weer iets kwyt raak oor hides en eties jag bla bla. Ek skiet vir die huis op 'n familie plaas. Dit is nie te se ek hou nie van bietjie stap nie. Daar was net ander prioriteite. Elkgeval hou my rokers longe veel meer van my as ek met ietsie koud plat op my agterent sit en jag / skiet / oes.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160720/4ad2fa0ee8fbcc98613f6291f278550b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160720/e09d75707e00156b36042fab9d817e6e.jpg
Paar springbokke vir die huis
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Paar springbokke vir die huis
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Paar springbokke vir die huis
Geluk n paar springbokke is altyd lekker om te skiet, sagte vleisies. Hoe, waarvan en hoe eties jy jag het niks met niemand uit te waai nie, solank jy dit geniet! Mooi gegooi.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

