Slagyster Advies vir Jakkalse

Post Reply
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Slagyster Advies vir Jakkalse

Post by foxripper »

Ek weet nou nie of ek slapende honde wakker maak nie maar watter advies kan julle my gee om n Jakkals te uitoorle met n slagyster.
Die plaas is 13000ha groot en ek gaan soveel as moontlik met die roepmetode probeer uitwis maar ek wil die plaas voorman n paar slagysters gee om in die mean time aan te gaan.
Ek wil graag weet hoe die ervare manne maak met slagysters want ek sukkel maar om hulle te vang in die yster. Hy loop tot so meter voor die yster dan verander hy van rigting. Hoe stel jul hom. met koerant papier of wat?? En wat maak julle om van die mens reuke etc ontslae te raak.

Groete
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: Slagyster Advies vir Jakkalse

Post by Roelo »

Probeer Niel Viljoen se kurses bywoon dan leer jy die meeste van ysters af, hy ken sy storie
Geweldig man Geweldig
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Slagyster Advies vir Jakkalse

Post by Kalahari »

Foxripper

Ek weet nou nie hoe om die link na die topic op die forum vir jou op te sit nie, maar gaan soek onder "lede alleen" vir die topic "Lokaas by ysters en hokke".
Daar het ek gisteraand heelwat interessante wenke raakgelees wat nou nie 'n hele kursus is nie, maar 'n man kan help om mee te begin.

Groete
Kalahari
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Slagyster Advies vir Jakkalse

Post by Izak H »

Fox

Ek kan net beaam wat Roelo s? van Niel Viljoen, maar jy kan by die "Sir" ook heel wat leer as jy hom eendag raak loop erens.

Izak
Post Reply