Page 1 of 1

Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 6:08 pm
by Kallie Willemse
Kerels
Gee bietjie raad oor skootplasing en amunisie geskik vir Wilde Makou Jag asb.
Groete
Die Nude Jagter
My kalibers in gedagte 308 en 2506 met V Max

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 6:43 pm
by blaser
nee man die sport is om met hael geweer te skiet

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 7:07 pm
by Nico Harris
2506 sal mooi werk. Lekker challenge op 300m en verder!

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 7:18 pm
by JGZ
Vmaxe in die 2506 sal mooi werk.

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 7:19 pm
by Diesel Dog
Enige varmint tipe koeël wat 3200+fps die loop verlaat en mik (center mas)

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 7:24 pm
by Marlin
A birds vitals sit high up in the chest. Best shot is from the front or back an inch or two below where the neck meets the chest. Taking out the spine is your best bet. Head shots at 150m or closer are a challenge as their heads are always moving. Enjoy.

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 8:15 pm
by Kallie Willemse
Ek skiet 110 gr V- Max teen 3435fps met my 308. Dit behoort te werk. Dankie vir al die raad. Wag op nog asb.

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 8:15 pm
by Kallie Willemse
Thanks Marlin

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Mon Jul 11, 2016 8:19 pm
by Kallie Willemse
Dankie Nico

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Tue Jul 12, 2016 7:27 am
by tripodmvr
blaser wrote:nee man die sport is om met hael geweer te skiet
Maak net seker dat die skiet van die' voëls met 'n koeëlgeweer wettig is in Gauteng. Kyk mooi na die ordonnansie.

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Tue Jul 12, 2016 8:03 am
by johannvdg
tripodmvr wrote:
blaser wrote:nee man die sport is om met hael geweer te skiet
Maak net seker dat die skiet van die' voëls met 'n koeëlgeweer wettig is in Gauteng. Kyk mooi na die ordonnansie.
Ek stem saam met blaser dat die "ultimate" is om hulle oor decoys met die haelgeweer te skiet, maar nie almal is uitgerus hiervoor nie.

Enige senterslag sal die job gedoen kry, die beste skoot is reg van agter af, onthou die longe sit tussen die ribbes langs die ruggraat, so dit bied 'n mens by verre die grootste "kill zone".

Behalwe as ek iewers 'n opdatering gemis het, is die beperkings op die gebruik van randslag, semi-outomaties, windbuks en boog, enige senterslag is wettig, solank 'n mens natuurlik in besit is van 'n jaglisensie, toestemmingsbrief en dit binne die verklaarde jagseisoen is. 'n Mens kan egter motiveer vir 'n permit wat jou in staat sal stel om hierdie beperkte wapens wettig te mag gebruik.

In ander provinsies is die reëls nie noodwendig dieselfde nie, so bv. kan 'n mens 'n randslag in Limpopo of jagvoëls en hase gebruik, sonder die addisionêle permit, solank die jag andersins wettig is.

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Thu Jul 14, 2016 9:47 pm
by Kallie Willemse
Dankie aan almal. Genoteer. Sal julle laat weet hoe dit gegaan het.
Groete
Die Nude

Re: Wilde Makou Jag

Posted: Fri Jul 15, 2016 12:06 pm
by JohanvB
Hulle val mooi met die 300wm en 6.5....300 het ek CC 168gr gebruik en 6.5 met 140gr Amax...inni oog Pappie...ek wens..nee, is reg wat die manne sê, net so agter die nek.