Wilde Makou Jag
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Wilde Makou Jag
Kerels
Gee bietjie raad oor skootplasing en amunisie geskik vir Wilde Makou Jag asb.
Groete
Die Nude Jagter
My kalibers in gedagte 308 en 2506 met V Max
Gee bietjie raad oor skootplasing en amunisie geskik vir Wilde Makou Jag asb.
Groete
Die Nude Jagter
My kalibers in gedagte 308 en 2506 met V Max
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wilde Makou Jag
nee man die sport is om met hael geweer te skiet
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wilde Makou Jag
2506 sal mooi werk. Lekker challenge op 300m en verder!
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Wilde Makou Jag
Vmaxe in die 2506 sal mooi werk.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wilde Makou Jag
Enige varmint tipe koeël wat 3200+fps die loop verlaat en mik (center mas)
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Wilde Makou Jag
A birds vitals sit high up in the chest. Best shot is from the front or back an inch or two below where the neck meets the chest. Taking out the spine is your best bet. Head shots at 150m or closer are a challenge as their heads are always moving. Enjoy.
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Re: Wilde Makou Jag
Ek skiet 110 gr V- Max teen 3435fps met my 308. Dit behoort te werk. Dankie vir al die raad. Wag op nog asb.
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Re: Wilde Makou Jag
Thanks Marlin
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Re: Wilde Makou Jag
Dankie Nico
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wilde Makou Jag
Maak net seker dat die skiet van die' voëls met 'n koeëlgeweer wettig is in Gauteng. Kyk mooi na die ordonnansie.blaser wrote:nee man die sport is om met hael geweer te skiet
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
johannvdg
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: Wilde Makou Jag
Ek stem saam met blaser dat die "ultimate" is om hulle oor decoys met die haelgeweer te skiet, maar nie almal is uitgerus hiervoor nie.tripodmvr wrote:Maak net seker dat die skiet van die' voëls met 'n koeëlgeweer wettig is in Gauteng. Kyk mooi na die ordonnansie.blaser wrote:nee man die sport is om met hael geweer te skiet
Enige senterslag sal die job gedoen kry, die beste skoot is reg van agter af, onthou die longe sit tussen die ribbes langs die ruggraat, so dit bied 'n mens by verre die grootste "kill zone".
Behalwe as ek iewers 'n opdatering gemis het, is die beperkings op die gebruik van randslag, semi-outomaties, windbuks en boog, enige senterslag is wettig, solank 'n mens natuurlik in besit is van 'n jaglisensie, toestemmingsbrief en dit binne die verklaarde jagseisoen is. 'n Mens kan egter motiveer vir 'n permit wat jou in staat sal stel om hierdie beperkte wapens wettig te mag gebruik.
In ander provinsies is die reëls nie noodwendig dieselfde nie, so bv. kan 'n mens 'n randslag in Limpopo of jagvoëls en hase gebruik, sonder die addisionêle permit, solank die jag andersins wettig is.
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Re: Wilde Makou Jag
Dankie aan almal. Genoteer. Sal julle laat weet hoe dit gegaan het.
Groete
Die Nude
Groete
Die Nude
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Wilde Makou Jag
Hulle val mooi met die 300wm en 6.5....300 het ek CC 168gr gebruik en 6.5 met 140gr Amax...inni oog Pappie...ek wens..nee, is reg wat die manne sê, net so agter die nek.