Môre Vriende. Ek wil graag 'n lekker jaarlikse familie jag naweek begin. Soek graag bekostigbare jagplek, verkieslik in die Oos Vrystaat. Dit sal dan 'n redelike groep mense van omtrent 20 wees indien dit wel suksesvol is. Jagters behoort so ongeveer 10 te wees. Die res sal vrouens en klein kindertjies wees. Dus moet dit 'n lekker netjiese en gerieflike plek wees om die vrouens en kinders ook te akkommodeer.
Ek hoor graag van julle.
Baie dankie!
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Jag plek oos Vrystaat 2017
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Jag plek oos Vrystaat 2017
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Jag plek oos Vrystaat 2017
Hi Petrus, kontak vir Julius Pagel by 0832943815 of julius@qualityoptical.co.za. Hy het 'n jagplaas naby Smithfield. Ons was daar op 'n familie jag verlede naweek. Was erg lekker. Pryse is billik, volop wild, baie netjiese akkomodasie etc.Petrus.nel wrote:Môre Vriende. Ek wil graag 'n lekker jaarlikse familie jag naweek begin. Soek graag bekostigbare jagplek, verkieslik in die Oos Vrystaat. Dit sal dan 'n redelike groep mense van omtrent 20 wees indien dit wel suksesvol is. Jagters behoort so ongeveer 10 te wees. Die res sal vrouens en klein kindertjies wees. Dus moet dit 'n lekker netjiese en gerieflike plek wees om die vrouens en kinders ook te akkommodeer.
Ek hoor graag van julle.
Baie dankie!
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Groete
Danie
Gooi lood!!!!
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Jag plek oos Vrystaat 2017
Hi Danie. Ek sal verseker se besonderhede hou. Mens kry deesdae min jag plekke naby bloem. Wat ek egter soek is iets in die middel tussen bloem, komberley en rustenburg. Dit sal dit redilik sentraal maak vir sie hele familie. Dan kan almal redelik dieselfde afstand ry en dus dit vir almal moontlik maak. Enige ander plase in daai area sal waardeer word.
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
