SA Jagters Vereniging

Otto
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm

SA Jagters Vereniging

Post by Otto »

Has SA Hunters sold us down the river?
Seems that the whole green licence issue is going to go away as soon as the act is amended.


From: Groenewald Eleanor
Sent: 17 June 2011 03:06 PM
To: Pretorius Gerhard - Colonel
Subject: RE: FIREARM LICENCES
Good day Col Pretorius
The interim order in the SA Hunters matter is still valid, since the main application had been postponed sine die pending settlement negotiations between the parties.
The interim order will be discharged after our amendment bill has been approved by parliament, which is scheduled for July 2011. The amendment bill had been drafted in consultation with the Hunters association and others.
Due to the above the directive that licenses issued in terms of the ?69 Act remains valid until the interim order has been discharged.
Trust this is in order and answers the query.
Regards
ELEANOR GROENEWALD
Cell: 082 778 2792
Tel.: (012) 393-7068
Fax: (012) 393-7120
Fax to mail: 086 545 1471

Dit lyk my ons word weer uitverkoop deur die Exco. >:(
Last edited by Otto on Tue Jul 12, 2011 10:03 am, edited 1 time in total.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: SA Jagters Vereniging

Post by PITSMIT »

BLIKSEMS!!!!!!!!!
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by baboonstalker »

Dit is mos maklik, bel vir ELEANOR GROENEWALD
Cell: 082 778 2792
Tel.: (012) 393-7068
Fax: (012) 393-7120
Fax to mail: 086 545 1471
en vra dat sy die epos verduidelik, dan weet ons mos.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Monrique (SJ) »

BS

Blink plan van jou, laat weet ons wat die dame se.

Groetnis
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

PITSMIT
JY kan dit weer se bliksems.Jy sien dit is en was sal my altyd n kramp in die g@t gee.Daar bewys die establishment net wat ek altyd nog se.As daar n exo en n kommitee  betrokke is en hulle praat van HULLE amendment en" discharge" dan moet jy weet papa die dinges gaan die fan goed slaan.Ek wil graag weet wie is die "others" van wie hulle so praat.Ek kan jou verseker dit is nie die meerderheid nie.Vertel vir ons almal wat die amendments is of is dit n geheim.
Beretta
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: SA Jagters Vereniging

Post by PITSMIT »

+1 beretta

wat help dit mens dink jy staan saam en het iemand wat vir jou veg en dan kry jy so n skop in die maag

hoe nou gemaak ???
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by baboonstalker »

Ek het met Eleanor gepraat en toe vir haar 'n epos gestuur sodat sy duidelikheid kan gee oor watter konsultasie plaasgevind het, asook na watter "amendment bil"l sy verwys.
Hulle epos is blykbaar op die oomblik buite werking, so gee maar bietjie kans dat sy terugkom.

Sy is 'n lid van die SAPS en nie SA Jagters soos ek eers aangeneem het nie.

Pieter
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

PITSMIT
Jy moet weet hoe geheim dit net nie is nie lyk my hulle lede weet ook nie eers van die agenda nie.Ek  kan nie glo hulle maak nie hulle agenda bekend nie as dit so goed is waarvoor is jy dan skaam miskien sal ander mense jou ook ondersteun.Of miskien is hulle besig om poste vir hulle tjommies te skep met die nuwe endosement admin werk wat hulle wil he ;D
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by blaser »

ja ek dink hulle sien n kans om geld te maak
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: SA Jagters Vereniging

Post by PITSMIT »

snaaks hulle epos is nou skielik buite werking??? ???

gerieflik ne :police:
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by afriventure »

Hier is die kruks!!van hulle voorstel ???



2) Section 8 ? Role of Associations

We do not believe that the Accredited Association  should ?Verify? the Application for a firearm as a whole , as this would infringe on the role and responsibilities of the SAPS .

We would propose that the Association issue a ?Certificate of Compliance? which addresses those issues under the control of the Association as set out in the Act and the Regulations , and typically include the Status of the Member , and the suitability of the Firearm for its intended and stated purpose.

Such a Certificate then would also constitute the ?Motivation? required in the SAPS271 , bearing in mind that there should be no requirement to show ?need? for a Hunting , Sports shooting, or Collectors firearm , other than compliance with what is set out in the Regulations for Members of the respective Accredited Association ? this is one of the principle reasons for introducing the concept of Accreditation .

This mechanism effectively already exists in Section 17 (Collectors) .

The Registrar should then only be permitted to refuse the application ?on good cause shown? and would need to advise both the Applicant and the Association in such an event .

The SAPS then remain fully responsible for all the other SAPS requirements of the application in terms of the persons criminal background check etc .

We believe such an approach will simplify and streamline the processing of applications from Members of Accredited Associations and reduce the burden on SAPS  , while meeting all the requirements of the Act .

Amendment of section 8 of Act 60 of 2000

1.Section 8 of the principal Act is hereby amended by the insertion of the
following subsections ?

      ?(7) Associations accredited in terms of this Act in respect of sports shooting, hunting and collection of firearms and ammunition may must  in the prescribed manner verify certify that  applications for the possession of firearms and ammunition made by members of that association comply with such requirements of that association as may be prescribed (in the regulations)  , and that the firearm is suitable for its stated and intended purpose . Such certification shall constitute the motivation for the firearm .with reference to the applicant, the firearm applied for, the motivation for the application or any other part of the application.

(8)  The Registrar must consider the verification by the accredited association when considering the application of a member of that association, but will not be precluded from independently verifying such information or the refusal of the application on good cause, and with provision of the reasons for such refusal to the applicant and the association .   

( Rationale ? The fundamental principle underlying accreditation is that the Association is in the best position to assess the Member?s context , and the suitability of the firearm for its intended and stated purpose , while the SAPS remains responsible to assess the criminal background etc of the applicant . In terms of the Act there is no requirement to demonstrate ?need? for a hunting, sporting, or collecting firearm other than it is a suitable firearm for its intended purpose , and the Member qualifies to possess the firearm in terms of the requirements placed on the Association in the Regulations ( Good Standing , qualifications, or Field of Interest , Category and Fit in the case of collectors).

Given the obligation of the Association to certify the compliance , the Registrar would need to advise the association if the application was refused and why ) 
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

Afriventure
Ja ek sien dit is n pot .Dit gaan oor die geld maak en niks anders nie duplikassie van werk teen nog n fooi.Wat is daarmee verkeerd ek koop my geweer betaal my geweer doen my bevoegdheid betaal daarvoor doen aansoek betaal daarvoor SAPS doen hulle werk.Maar nou moet ek nog dit betaal en dat betaal want die vereniging se so.Dit is tyd dat hulle wakker skrik die vuurwapen bedryf in ons land is besig om tot niet te gaan.
Groete
Beretta
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by afriventure »

Beretta

Dit lyk vir my of hulle nie mooi gedink het nie >:( As die SAPS nie die hoeveelhede kon hanteer nie, hoe wil hulle dan nou hulle lede se aansoeke en hernuwings nagaan? met watter tyd en watter personeel? en uiteindelik net nog meer vertragings, onthou die lede is die hele land vol, hoe nou om dit nagegaan te kry by die vereniging???????????????? :P

Groete
Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by afriventure »

Wat wel kommerwekkend is dat ek reeds navraag gedoen het by SaJagters oor hulle voorstelle vir wysiging, maar geen sukses om dit uit hulle te kry nie, "ons moet blykbaar die exco vertrou in hulle besluitnemings" :-X

Dis snaaks dat ander vereenigings bereid is om hulle voorstelle in die openbaar en aan hulle lede te kommunikeer, maar nie SaJagters nie??
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

Afriventure
As jy alles above board doen hoef jy mos nie bang te wees nie of hoe.My persoonlike mening is hulle se ons los die hof saak en julle aanvaar ons voorstel of so iets.Lees weer die email dit wil vir my so lyk  :P
Jy sien die exo kommitee voorsitter ding  :P
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by blaser »

dit sal n donker dag wees as n jagters vereniging moet besluit of n geweer wat ek wil koop geskik is vir die doel
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

Remington
Ja my maat wat maak hulle nou die experts of beter as die volgende persoon niks nie ;D miskien die exo of so iets.Nee jy mag nie n jakals met n 243 ai skiet nie maar slegs met n 243  ??? ??? ??? want dit is wat hulle wil doen of nee jou stoel se angle is verkeerd jy gaan hom nie in die oe kyk nie belaglik ;D
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by baboonstalker »

Ek het 'n reply van Eleanor gekry en, nou ja, ek het geen kommentaar daaroor nie - behalwe.....  ???


"Goeie dag Pieter


Ongelukkig kan ek die inhoud nie verduidelik nie. Die lede van die jagters vereenigings kan hul vereenigings nader vir duidelikheid, aangesien Danie Venter van die jagters Vereeniging ons alreeds oor die e-pos gekontak het. In elk geval was die e-pos intern gestuur, weet nie hoe dit die w?reld ingegaan het nie.

Hoop u verstaan my posisie hierin. Geen verdere kommunikasie hieroor mag deur my hanteer word nie.


ELEANOR GROENEWALD

Cell: 082 778 2792

Tel.: (012) 393-7068

Fax: (012) 393-7120

Fax to mail: 086 545 1471
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by tripodmvr »

Hiermee kommentaar vanaf SA Jagters

Geagte Lid,

Die onderstaande epos van SAPD is publiek gemaak en op verskeie webblaaie geplaas. SAJWV betreur die stap. Die Vereniging stel dit kategories dat daar nie van die hofsaak afgesien is nie en daarom word die status van die Groenlisensies steeds gehandhaaf. Die stelling in die epos is dus verkeerd. Die posisie tov die hofsaak is nog dieselfde en die Vereniging sal op die toepaslike stadium dit met SAPD hanteer wanneer dit wat bereik moes word, wel bereik is. SAJWV sal ?n openbare verklaring hieromtrent maak nadat die saak intern hanteer is en nie op ?n bedekte wyse daarmee handel nie. Die manier waarop die epos versprei is en die kommentaar daarmee saam word deur die Vereniging as nog ?n kwaadwillige poging gesien om die positiewe werk wat gedoen is in die wiele te ry.



Totdusver het SAJWV, tesame met ander geakkrediteerde verenigings met die SAPD saam gewerk om ?n aantal sake te hanteer wat nie so direk met die hofsaak te doen gehad het nie om mee te help tot die orderlike, gemaklike en wettige vuurwapen besit. Hierdie proses het wel gelei tot ?n aantal wetswysigings wat tans voor die kabinet dien vir goedkeuring deur die Parliment later vanjaar.



By die volgende NTFV wat vir 27 Augustus 2011 beplan word, sal die saak breedvoerig bespreek word en u word aangeraai om met u takbestuur kontak te maak gedurende September.



Groete,

Danie Venter
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by DawieKotze »

Dankie tripodmvr!

Mense - ek weet nie wat party manne se motiverings is om alles wat die SAJWV probeer doen in 'n negatiewe lig te stel nie. Ons almal is mos oppad na dieselfde doel - party vat net 'n ander pad! Ek gee nie om aan watter vereniging jy behoort nie - elkeen het die reg om self te besluit - maar, moenie die pogings van enige vereniging wat probeer om die lewe vir ons jagters en vuurwapen eienaars makliker te maak, sommer so afskiet nie. Veral as jy nie korrekte en ingeligte kommentaar wil lewer nie!

Dan is daar ook die kwessie van "die beste stuurman staan aan wal" Indien jy ontevrede is met jou vereniging (as jy aan een behoort - indien nie - bly liewer stil!!!) is dit jou demokratiese reg om jouself ingestem te kry en sodoende daar in die binnekringe vir jou standpunt te veg!

Andersins poep jy teen die wind!!!

Onthou - ons is almal wapenliefheppers en as ons nou teen mekaar ook baklei ipv teen die vuurwapenwet en die toepassing daarvan, is dit 'n kwade dag vir ons almal! Moenie dat persoonlike egos ons sink nie!!

Ek het my stem gestem in my vereniging - nou moet ek vertrou dat verkose lede na die beste van my belange gaan omsien!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by blaser »

ja ek sien sajwv in n neg lig hoekom doen hulle onderhandelinge met sap agter toe deure en wat van die vals bemarking  gedurende die hutex skou
hoekom moet jy stil bly as jy nie aan n vereniging behoort nie van wanneer is dit net verenigings of sy lede wat iets mag se dit is reeds die punt wat my gat vol maak
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

Remington
Jy is reg wat het geword van vryheid van spraak.As jy nie met iets saamstem nie is dit jou goeie reg om dit te se.Ek dink nie my ego het iets met dit te doen nie.Maar sulke statements soos "nog n kwaadwillige poging" dra nie water nie.Ek vind sulke komentaar baie vreemd as ek bloot se hoe ek oor n onderwerp voel.So ek vind die epos van Mnr Danie Venter belaglik. Se vir ons wat is die voorstelle of is dit geheim.My redenasie was is en sal altyd wees as jou voorstel goed is dan is hy goed.
Groete
Beretta
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by blaser »

ludwig
ja ek stem ook saam met gerard se post maar sien nie sa jagters  om dit te doen nie hulle konkel agter toe deure en verteenwoordig nie almal nie en doen dit meer vir eie gewin
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by DawieKotze »

remington wrote: hoekom moet jy stil bly as jy nie aan n vereniging behoort nie van wanneer is dit net verenigings of sy lede wat iets mag se dit is reeds die punt wat my gat vol maak
Remmington en Beretta - julle is reg - almal mag sy opinie lug. Die punt is dat die regering net met verenigings onderhandel. As jy en ander wat besluit het om nie aan 'n vereniging te behoort nie, julle stemme wil laat hoor waar dit gaan saak maak, sal julle na my mening 'n vereniging moet stig. Iets soos "Vereniging van persone wat nie aan 'n vereniging wil behoort nie, maar nogsteeds gehoor wil word"  :D

Dis hier waar die egos en politiek inskop - ons ou Afrikaner volkie kon nog nooit saamstaan nie en die gevolg is te veel verenigings in die wapen- en jagbedryf wat elkeen sy eie beuel die hardste geblaas wil h?. Dan nog diegene wat buite die verenigings staan en ook wil beuel blaas!!

Onthou julle die slagspreuk??: DIVIDE AND RULE!!

Danie Venter stel dit kategories dat die inligting in die epos verkeerd is. Die negatiewe kommentaar daarop as jy nie die korrekte feite het nie, is dus kwaadwillig. Ek kan nie sien hoe sy epos belaglik is as hy die regte feite wil weergee nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: SA Jagters Vereniging

Post by Beretta »

Madako
Ek wil net graag weet wat in die epos is verkeerd.Soos jy dit self se daar is teveel verenigings wat te veel egos het en dan probeer om hulle beuel te blaas.Ek wil beslis nie nie my beuel gablaas he nie.DEVIDE and RULE  ??? soos dit nou lyk beslis ja.Ek twyvel of ek en remington ons eie vereniging gaan stig netnou moet ons n kommitte en n exo ook stig en agter geslote deure onderhandel en besluit wie stuur kwaadwillige komentaar uit.AS jy nou wil sien wat is n goeie voorstel  lees die post van Gerard hoe moeilik kan dit wees om daardie voorstel te aanvaar ???dit is die tipe voorstel wat ek ondersteun miskien moet ek nou maar n vereniging vir daardie voorstel stig ;D
Post Reply