Haelgeweer met straight of lefty cast.
Posted: Sun Jun 26, 2016 3:02 pm
Middag manne,
Ek is op soek na n over and under met n straight of lefty cast. Bestaan so iets of 'turtle neck' and 'suck it up' al die lefties maar net? Of is ek die enigste lefty in Suider Afrika.
Ek weet van die Berettas wat reguit is maar hulle is bietjie te duur vir wat ek wil uitgee....
Enige idees na watter vervaardigers en handelaars ek na moet kyk?