Haelgeweer met straight of lefty cast.

Post Reply
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Haelgeweer met straight of lefty cast.

Post by Johnnie De Wet »

Middag manne,

Ek is op soek na n over and under met n straight of lefty cast. Bestaan so iets of 'turtle neck' and 'suck it up' al die lefties maar net? Of is ek die enigste lefty in Suider Afrika.

Ek weet van die Berettas wat reguit is maar hulle is bietjie te duur vir wat ek wil uitgee....
Enige idees na watter vervaardigers en handelaars ek na moet kyk?
Johnnie
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Haelgeweer met straight of lefty cast.

Post by johannvdg »

Wat is jou budget, hoe gereeld en waarvoor wil jy die geweer gebruik?
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Haelgeweer met straight of lefty cast.

Post by Johnnie De Wet »

More Johann,

Duiwe en tarentale. Gaan baie skiet.
Budget sal seker so R16000 rond wees. Tweedehans sal ek minder wil betaal.
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 726
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Haelgeweer met straight of lefty cast.

Post by obasch »

Vir om en by daardie begroting kan jy gerus kyk na 'n Franchi Affinity. Dit is nou wel 'n semi-outo maar dit kom met 'n stel shims waarmee jy cast en drop van die kolf kan stel.
Glo my om die regte cast op 'n kolf te hê maak 'n wêreld se verskil en is in my opinie ononderhandelbaar.
Post Reply