Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag
My naam is Kobus ek is van die Wes-Kaap.
Ek is al n paar jaar op die forum (rooofkyker) maar gesels nooit saam nie. Ek geniet Jaracal terdee en lees dit daagliks. Baie dankie vir almal se insae ,herlaai, nuwe toerusting en algemene gesprekke.