Page 1 of 1
Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Sun May 29, 2016 11:31 am
by Quintin2812
Ek het die modifikasie gedoen van af 'n kort aksie na lang aksie deur die bolt stop te vervang. My problem is die 300 wsm doppe pas nie in die lang aksie magasyn nie. Indien ek die bottom metal vervang met 'n AICS sal ek 300wsm magasyne kan kry. Indien wel waar?
Groete
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Sun May 29, 2016 1:30 pm
by Diesel Dog
Quintin2812 wrote:Ek het die modifikasie gedoen van af 'n kort aksie na lang aksie deur die bolt stop te vervang. My problem is die 300 wsm doppe pas nie in die lang aksie magasyn nie. Indien ek die bottom metal vervang met 'n AICS sal ek 300wsm magasyne kan kry. Indien wel waar?
Groete
Haal die 300 wsm mag uitmekaar en vyl die spacer weg ,maak die follower langer.
DD
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Mon May 30, 2016 8:47 am
by Boesman10
Watter voordeel het jy gekry om van die kort aksie na die lang aksie te beweeg?
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Mon May 30, 2016 10:51 am
by tau
Boesman10 wrote:Watter voordeel het jy gekry om van die kort aksie na die lang aksie te beweeg?
Langer TPL uit magasyn voer????
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Mon May 30, 2016 11:42 am
by Monster
As jy AICS mags kan kry laat weet my asb waar. Ek soek al vir maande vir 'n 5 skoot/3skoot 300WSM mag.
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Tue May 31, 2016 10:56 am
by Quintin2812
Alpha Industries maak 3 & 5 maar dit help nie veel vir 'n langer TPL nie.
http://www.alphaindmfg.com/store/index. ... ry&path=25
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Tue May 31, 2016 10:57 am
by Quintin2812
Monster het jy al jou bottom metal vervang.
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Posted: Sun Jun 19, 2016 7:00 am
by Monster
Nee, dis n Mojet.