Ek het die modifikasie gedoen van af 'n kort aksie na lang aksie deur die bolt stop te vervang. My problem is die 300 wsm doppe pas nie in die lang aksie magasyn nie. Indien ek die bottom metal vervang met 'n AICS sal ek 300wsm magasyne kan kry. Indien wel waar?
Groete
Tikka T3 300wsm langer TPL
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Haal die 300 wsm mag uitmekaar en vyl die spacer weg ,maak die follower langer.Quintin2812 wrote:Ek het die modifikasie gedoen van af 'n kort aksie na lang aksie deur die bolt stop te vervang. My problem is die 300 wsm doppe pas nie in die lang aksie magasyn nie. Indien ek die bottom metal vervang met 'n AICS sal ek 300wsm magasyne kan kry. Indien wel waar?
Groete
DD
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Watter voordeel het jy gekry om van die kort aksie na die lang aksie te beweeg?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Langer TPL uit magasyn voer????Boesman10 wrote:Watter voordeel het jy gekry om van die kort aksie na die lang aksie te beweeg?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
As jy AICS mags kan kry laat weet my asb waar. Ek soek al vir maande vir 'n 5 skoot/3skoot 300WSM mag.
-
Quintin2812
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Jan 26, 2014 6:47 am
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Alpha Industries maak 3 & 5 maar dit help nie veel vir 'n langer TPL nie.
http://www.alphaindmfg.com/store/index. ... ry&path=25
http://www.alphaindmfg.com/store/index. ... ry&path=25
-
Quintin2812
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Jan 26, 2014 6:47 am
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Monster het jy al jou bottom metal vervang.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tikka T3 300wsm langer TPL
Nee, dis n Mojet.

