Puik, ho? gehalte met uiters helder beeld teleskoop wat ek steeds tot nou toe op my Sako 7mm Rem Mag gebruik.
Die koop van hierdie teleskoop het gelei tot 'n interessante vriendskap met Dr Lucas, gebaseer op verskille in sienings oor koe?ls, maar tog 'n hartlikheid en groot respek vir mekaar se standpunte.
Nooit weer di? soort teleskoop ooit iewers raakgeloop nie, tot nou hierdie nuwe advertensie in SA Jagter se Julie 2011 uitgawe op bl. 63.
Nou word die presiese maak teleskoop as 'official launch' te koop aangebied - prys natuurlik meer as dubbel wat ek destyds betaal het.
Gebaseer op my ervaring van die teleskoop, kan manne maar na hom kyk sou hulle belangstel in 'n kwaliteit produk.
Byvoeging: Kwaliteit teleskoop vir jagdoeleindes - dis mos nou waarvan ek weet - nie die ander soorte van skiet nie, dalk ook, ek sal nie kan s? nie!
Is daar enigiemand anders wat die soort teleskoop ken?