Hallo julle ek is nuut hier maar het al 'n paar interresante goed gelees hier.
Ek wil graag weet of iemand my kan help met 'n jag plek in die Kimberley, Douglas, Prieska of buurdorpe.
Indien iemand weet van iets.
laat weet asb by
gertsker@gmail.com asb.
Jag geleentheid
-
Sker1986
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 19, 2016 1:29 pm
Jag geleentheid
.308 Hawa
.223 Sako
.50 Thomson Center
.223 Sako
.50 Thomson Center
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag geleentheid
Baie welkom op die forum. Stel jouself gerus voor, vertel waar jy bly en wat/waar jy gewoonlik jag. Dis sommer 'n manier hoe ons forumlede kennis neem van jou as nuweling op die forum en dan sal daar verseker manne en dames wees wat jou sal wil adviseer.
Groetnis
Groetnis
-
Sker1986
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 19, 2016 1:29 pm
Re: Jag geleentheid
Hallo win270 kan jy my bietjie raad gee oor waar ek meer inligting kan deur gee dan sal ek dit vir julle kan insit ek het nou my bly plek ingesit en beroep maar waar sit ek die res dat dit net op my profile wys en nie elke keer op 'n post kom nie.
dankie
dankie
.308 Hawa
.223 Sako
.50 Thomson Center
.223 Sako
.50 Thomson Center
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag geleentheid
Kyk gerus hoe die ander manne / dames dit doen, sien http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
Jou "signature" kan jy opstel sodat dit die nodige inligting wys en dan kan jy dit in/uitsluit wanneer jy "post".
Groete
Jou "signature" kan jy opstel sodat dit die nodige inligting wys en dan kan jy dit in/uitsluit wanneer jy "post".
Groete
