Man op die hospitaalbed het
heavy maagpyn! Hy try 'n wind los
en beskyt sy hele hosiptaalbed. Hy
gryp die laken en gooi dit by die
venster uit.
'n Dikgesuipte boemelaar stap op
die sypaadjie en die vuil lakens
val op hom.
Hy slaan, klap en gaan tekere tot
die laken af is.
Die sekuriteitswag by die hoek
van die straat vra vir die ou: "Wat
het gebeur?"
Boemelaar:"Ek weet nie, maar ek
het nou net die str@nt uit daai spook
gemoer!”
