Nuut op die forum
Posted: Mon May 09, 2016 7:01 pm
Naand almal,
Ek is van Benoni, jag al jare met o.a .308 Steyr M, 7 mm RMag Steyr M (verkoop), 300wby mag (gesteel deur 'n winkeleienaar in Randburg), .243 Tikka, .270 Vektor (verkoop want die .243 skop sy gat….) en 'n erfstuk, 'n .22 Tyrol. My lisensie aansoek vir die .375 Steyr M is Feb ingegee.