Naand almal,
Ek is van Benoni, jag al jare met o.a .308 Steyr M, 7 mm RMag Steyr M (verkoop), 300wby mag (gesteel deur 'n winkeleienaar in Randburg), .243 Tikka, .270 Vektor (verkoop want die .243 skop sy gat….) en 'n erfstuk, 'n .22 Tyrol. My lisensie aansoek vir die .375 Steyr M is Feb ingegee.
Nuut op die forum
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuut op die forum
Welkom welkom. Geniet die kuer hier.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuut op die forum
Welkom Balljoint
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: Nuut op die forum
Dankie vir die verwelkominge, ek het reeds baie hier geleer.
