Yes manne
Ek vrae bietjie om hulp by die manne wat ervaring het met hondjies oplei vir jag.
Ek jag baie bosvarke en bosbokke by my en het gedink dis tyd dat ek vir my 'n hondjie oplei vir spoor vat en ook so nou en dan 'n gaans kan uithaal uit die dam want ek is moeg geroei agter die goed an!
Ek vrae dan bietjie raad oor watter soort hondjies die beste sal wees?
Ek weet hoe om 'n hond gewoond te maak aan geweer skote, dis nie my worry nie, wat ek wil weet is, hoe maak ek hom "lus" vir daai bloed en spoor vat?
Ek het maar nog altyd 'n voksie gebruik omdat hulle so lewendig is en lekker klein is vir die bos en bakkie ry.
Groete
Alwyn
Hulp met jag hondjie
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hulp met jag hondjie
alwyn
kry eerstens die regte hond want bosvark se kind dop sommer nou n hond om wat nie reg geleer is nie
twedens kan jy n plastiek sakkie met bosvarkbloed in vat en n klein gaatjie met speld maak en dan loop jy n pad en drup bloed so elke tree of wat en as jy kan sit so elke 15 tree n stukkie lewer by die druppel as sy beloning. hou hom op hok totdat jy klaar die "spoor" vir hom gemaak het en doen dit gereeld dan sal hy gou leer en aan daai spesifieke reuk vd vark se bloed gewoond raak. dis ook goed so sodat hy nie sommer net enige bloedspoor vat nie want n ander dier kan seergekry het dan vat hy sommer daai spoor. jy moet hom vorseer op die vark se bloed sodat hy net daai reuk volg in die bos
oefen hom maar baie en begin so op tussen 9 en twaalf maande dan leer hulle gou
sterkte

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met jag hondjie
Lyk my jy soek die ras eerder as hoe om op te lei. GSP is enigste hond wat ek vinnig kan dink wat bloedspoor kan vat en ook uit water "retrieve". Die Duitse korthaar is maar die harige GSP. Die kan dalk ook deug. Die' is egter hardkoppige honde en moet van vroeg af gedissiplineer word. As jy 'n goeie jaglyn koop is die jaginstink baie sterk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Hulp met jag hondjie
Dankie vir die raad! Ek is so bly iemand het reply, het omtrent 'n ruk gewag..
Ek het 'n friend met 'n pak honde vir varke, dalk moet ek my klein hondjie saam hulle laat loop vir 'n ruk, dalk werk dit die maklikste.. Ek hoop dan net dat hy op sy eie ook kan werk.
Wil net seker maak, GSP staan mos vir German shorthaired pointer?
Pitsmit - ek glo daai metode sal verseker werk maar dit vat tyd! Mens moet maar geduldig wees met hierdie dinge en baie tyd met hom spandeer.. Jy is heeltemal reg, 'n vark maak gou mince van 'n hond as hy alleen is!
Tripod - Ja ek soek meer raad oor die ras want ek is maar nuut met honde oplei vir jag en het maar nog altyd gebruik watse hondjies ek kon kry. Ek sal maar bereid moet wees om bietjie te betaal as ek 'n GSP wil kry vir jag.
Groete
Ek het 'n friend met 'n pak honde vir varke, dalk moet ek my klein hondjie saam hulle laat loop vir 'n ruk, dalk werk dit die maklikste.. Ek hoop dan net dat hy op sy eie ook kan werk.
Wil net seker maak, GSP staan mos vir German shorthaired pointer?
Pitsmit - ek glo daai metode sal verseker werk maar dit vat tyd! Mens moet maar geduldig wees met hierdie dinge en baie tyd met hom spandeer.. Jy is heeltemal reg, 'n vark maak gou mince van 'n hond as hy alleen is!
Tripod - Ja ek soek meer raad oor die ras want ek is maar nuut met honde oplei vir jag en het maar nog altyd gebruik watse hondjies ek kon kry. Ek sal maar bereid moet wees om bietjie te betaal as ek 'n GSP wil kry vir jag.
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met jag hondjie
Jy is reg oor die naam. Die is egter nie 'n spesialis hond as dit by varkjag kom nie. Die' tipe honde wat gebruik word is "blue tick" of bloedhond familie. Hulle is spoorhonde. GSP's word gewoonlik meer by voeljag gebruik. Hulle is egter dubbeldoel honde en kan geleer word om haarwild ook op te spoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Hulp met jag hondjie
Tripod
Ek is wel bewus van 'n vark se vermo? om 'n hond te kan dood so as ek 'n GSP kry sal ek hom nie sommer die bos instuur nie. Blue ticks is vir my seker die antwoord siende ek hulle die goedkoopste kan kry en hom die maklikste kan oplei.
Wat dink jy van die idee om die hondjie saam die pak te laat loop elke nou en dan?