DEW HEATERS vir Teleskoop

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

DEW HEATERS vir Teleskoop

Post by Jackalsniper »

Manne ek het hierdie al lankal gesien en gedink ek gaan probeer om hulle te maak, maar ek sien nie kans nie. Die manne wat sterre kyk ken die goed ,maar hulle gaan uiters goed werk om kondensasie van die teleskoop lense weg te hou veral met ons hoe vog en mistigheid hier teen die kus. Ek sien gereeld in die Klein Karoo ook as mens deur die veld ry, bo op n heuwel/randtjie warmer lug geen kondensasie nie,maar sak af tot in die lusern landtjie en als is papnat en scope toegewasem en jakkie hardloop weg voor jy kan lense afvee. Mens kry die kits te koop van Amerika maar danksy die swak Rand is dit te duur vir iets wat eintlik hier gemaak kan word. Is hier iemand op die forum wat dalk hierdie patentjies vir ons kan maak uit ordentelike materiaal ( nie duct tape nie :laugh: ).

Die straps word net om die teleskoop se voor en agterkant gebind en hy verhit hom net klein bietjie sodat vog nie kondenseer nie en die hitte is gewoonlik verstelbaar. Ek weet nie hoeveel krag gaan hulle trek nie,maar dit behoort nie te veel te wees nie.
Ek sit hier n link by van n DIY Dew Heater. En n fotos wat ek op net gekry het. Ek het al verskye aanspuit/smeer produkte gebruik om vog weg te hou maar dit werk nie in my omgewing nie. Wie kan vir ons bou? Sal ander manne ook belangstel in so iets?
http://www.blackwaterskies.co.uk/2013/0 ... eater.html
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: DEW HEATERS vir Teleskoop

Post by Wayne »

The controller, will it be the same as the dimmer switch.
I was looking at making a type of hot blanket, but can't seem to get my head around the point that you must run a wire from pos to neg, in actual fact causing a short circuit which gives off the heat.
Freddie sent me pictures. This is also a lekker idea. How much battery power will it use over a nights hunting.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: DEW HEATERS vir Teleskoop

Post by Mac »

I bought an anti fog cloth distributed by Rudolf Optics from Wildman many months ago, still using it, and have never had condensation problems yet that it could not sort out. One wipe per night takes you through till daylight.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: DEW HEATERS vir Teleskoop

Post by Jackalsniper »

Mac ek is bly dit werk vir jou,maar ek is ligtig om oor my scope se lense te vee met iets.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: DEW HEATERS vir Teleskoop

Post by Jackalsniper »

So is hier dalk iemand op die forum wat so iets kan maak?
Post Reply