Kooper Springbokke te Jag
Posted: Wed May 04, 2016 7:17 pm
Naand almal
Ek het 3 koper ramme om te jag op n plaas so 120km van Kimberley af. Pryse van die ramme is R4000 elk. Lengte wissel van 12 na 14 duim. Dagfooi 600 jagvoertuig ingesluit.
Groete
Jacques