Naand almal
Ek het 3 koper ramme om te jag op n plaas so 120km van Kimberley af. Pryse van die ramme is R4000 elk. Lengte wissel van 12 na 14 duim. Dagfooi 600 jagvoertuig ingesluit.
Groete
Jacques
Kooper Springbokke te Jag
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Kooper Springbokke te Jag
ek gaan jou laat weet as daai persoon nog soek. ek is so 50km van kimberley af. wil net weer sekker maak by daai klient
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kooper Springbokke te Jag
Hi willem ek hoop dit gan goed. Dit is glad nie n probleem nie ek wag om van jou te hoor.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
