Sonic knaldemper navraag.

User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Sonic knaldemper navraag.

Post by Jacquesb »

Hi almal
Het iemand enige kommentaar hetsy postief of negatief op die Sonic knaldemper wat deur Wildman versprei word?

Ek hoor graag.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Boesman10 »

Ek het die Zonic op twee gewere maar nie die Sonic nie :-)
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Probeer gerus die ovs ultimate knaldemper hulle is 3000 opgesit. Ek versprei hulle. Bje bje sag en vat meeste van jou recoil weg. Laat my weet as jy belangstel dan whatsupp ek vir jou videos.


Groete
Jacques
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by sako 30-06 »

6mmMusgrave wrote:Probeer gerus die ovs ultimate knaldemper hulle is 3000 opgesit. Ek versprei hulle. Baie baie sag en vat meeste van jou recoil weg. Laat my weet as jy belangstel dan whatsupp ek vir jou videos.


Groete
Jacques
Dis beter.
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Hi sako 30-06 watter 1 sou j se is beter die aimsonic of die ovs
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by sako 30-06 »

6mmMusgrave wrote:Hi sako 30-06 watter 1 sou j se is beter die aimsonic of die ovs
Ek het die Silent hunter op my. 243 en is baie gelukkig met hom. Goeie prys ook gewees.
Ken ongelukkig nie die ander 2 nie.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Johan Nel »

6mmMusgrave wrote:Hi sako 30-06 watter 1 sou j se is beter die aimsonic of die ovs
Daar is eintlik maar net een knaldemper wat baie aftrek kry hier op Jaracal en dis nie een van hierdie twee hierbo nie... ++>: Silent Hunter al die pad.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Ek het al bje gehoor van die silent hunter en van hulle al gesien in aksie. Glad nie n slegte produk nie. Die ovs is net sagter en n bietjie beter dink ek.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by henning »

6mmMusgrave wrote:Ek het al bje gehoor van die silent hunter en van hulle al gesien in aksie. Glad nie n slegte produk nie. Die ovs is net sagter en n bietjie beter dink ek.
Nee man, ons stem mos nou nie saam nie.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Hi henning Dan nooi ek nou eenige tyd uit om die ons op my geweer te kom toets hy sal nie spyt wees nie.

Groete
Jacques
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Gawie(13mm) »

Jammer vir die skaking. :-[
Last edited by Gawie(13mm) on Wed May 04, 2016 7:01 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Erc is ok nie sleg nie. Ek dink nie daar tans n slegte silincer op die mark nie ek dink net party(OVS) is beter as ander
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Gawie(13mm) »

Ek het hierdie op Youtube raak geloop.
Lyk baie bakgat. Waarvoor word hul gesmous Jacques?

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Hi gawie ek nie seker met watter van die 2 Jacques jy gesels nie Maar die OVS Ultimate kos 3000 en 3300 op gesit. Ek sal vir jou videos stuur van hoe hulle werk as j wil sien sukkel om dit op die forum te laat.

Groete
Jacques
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Gawie(13mm) »

6mmMusgrave wrote:Hi gawie ek nie seker met watter van die 2 Jacques jy gesels nie Maar die OVS Ultimate kos 3000 en 3300 op gesit. Ek sal vir jou videos stuur van hoe hulle werk as j wil sien sukkel om dit op die forum te laat.

Groete
Jacques
Jammer as ek ongeskik gaan klink, maar ons is nou besig om Jacquesb se draad te skaak. Sy vraag was oor die Sonic demper wat deur Wildman bemark word.

Jaracal het 'n sekere etiket wat ons poog om te handhaaf.
Ons adverteer nie ons eie of ander manne se produkte op iemand anders se draad tensy hyself daarvoor gevra het nie.

Jacquesb, ek vra nederig omverskoning.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Gernie »

Dit Pierre se silencer?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by 6mmMusgrave »

Naand gawie en jacques ek vra nederig onverskoning dit was glad nie die bedoeling nie sal nie weer gebeur nie. Jacques ek hoop jy kom reg met n silencer.

Gernie naand. Pierre verkoop net die silencer ok dit word deur iemand anders gebou.

Lekker aand manne
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by joe rocket »

2 van my pelle het aim sonic hulle werk mooi. Op die oor klink hulle en silent hunter dieselfde. Prys, die silent hunter is heelwat goedkoper.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Gawie(13mm) »

Jacquesb vra spesifiek na die "Sonic" demper soos in die YouTube video.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/sonic_line_up.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Apie »

J
Last edited by Apie on Thu May 05, 2016 10:13 am, edited 1 time in total.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Capt. Yoda »

Daai Sonic ding lyk nogals na besigheid
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by offroad junkie »

Wat prys daai Sonic by Wildman?

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Jacquesb »

Naand Offroad.

Ek koop nie self nie. N vriend het my gevra om vir hom uit te vind.

Ek dink hy is R 3000 as ek reg onthou.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by Henry »

As ek darem maar so klomp masjiene kon besit om goed te kan vervaardig.
User avatar
JPL
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm

Re: Sonic knaldemper navraag.

Post by JPL »

Middag sê.

Twee van my vriende het Sonic 45's op. Een op n 270 Tikka en een op n 308 Howa. Baie tevrede!

Ek kyk nou self na een. Hulle kos nou R3,500.00 by Wildman en R1,010.00 vir fitment = R4,510.00.

Effe duur...maar het gesien en gehoor wat hy maak en is baie tevrede. Aimzonic wat deur S&O verkoop word is ook baie goed en baie dieselfde as die Sonic 45.

Die verskil tussen die 2, wat ek kan sien, is dat die muzzle break binne die Sonic 45 getwist is en die Aimzonic is reguit.
My kinders:

.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
Post Reply