Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Hallo manne. Kan julle my uithelp met n QL lading. Ek wil dit vergelyk met die lading wat ek tans gebruik. Die lading groepeer bitter mooi maar wil sien wat se QL.
300wsm
Berger hybrid
185gr
Norma dop
79,4gr H2O
Cci 250
75,55mm (0.5mm jump)
76mm magasyn kas
662,94mm loop
S365 lot 81
Lading 61,5gr --- 2962-2970fps (5m van crony af)