Goeie more,
Enige iemand meer inligting ivm Procydin.
Werk dit regtig of net 'n verkoops foefie.
Dankie
Henk
Procydin navraag
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Procydin navraag
Ek dink nie dit werk nie. Die jakkalse vang nog steeds die lammers....... 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Procydin navraag
Ook maar die web besoek Henk.HJA wrote:Goeie more,
Enige iemand meer inligting ivm Procydin.
Werk dit regtig of net 'n verkoops foefie.
Dankie
Henk
Daar is n magdom artikkels daaroor.
Tik in op Google search "About Procydin"
Tik ook in op Google search "Side effects of Procydin"
Dinge soos hoe bloeddruk, gebruik saam ander medikasie, ens. blyk 'n faktor te wees as jy dit gebruik.
Ek sal my dok raadpleeg oor die gebruik daarvan as ek onseker is.
Sterkte
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Procydin navraag
Dankie.
Ek het ook maar net gelees wat die internet sê.
Groetnis
Henk
Ek het ook maar net gelees wat die internet sê.
Groetnis
Henk
