Wil net n pluimpie gee vir Morkel en Crause by Safari in Lynwood. Hulle het my uigehelp nadat n ander geweersmit my lelik in die steek gelaat het.
Na ek maande gelede iemand genader het om vir my n knaldemper op te sit, en gewag het en elke tweede week n ander storie moes hoor oor hoekom dit nie gebeur het nie. Op die einde toe maar die aangewese knaldemper gekoop by die vervaardiger. Na vele rondgeskarrel om iemand te kry sonder sukses Morkel en Crause gekontak en hulle het my toe n afspaak gegee en my belowe dat die werk gedoen wees op die datum, die werk is gedoen en ek is baie tevrede. Baie Dankie Julle.
Vir die eerste geweersmit wil ek net se n mens moet bietjie integriteit ook he in die lewe. As jy nie die werk kan of wil doen nie se so as jy tebesig is se luister ek kan nie dit doen voor die datum nie. Jammer. Moet nie beloftes maak en dan vat jy na maand twee nie meer my oproepe nie dis uiters onprofesioneel en in vandag se lewe moet jy nie derde partye blameer nie wat die internet gee ons almal in baie gevalle direkte toegang tot daardie persone en hulle dink ook nou bietjie minder van jou, omdat jy hulle blameer het vir jou swak diens.
Goeie diens Morkel And Crause.
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Goeie diens Morkel And Crause.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Goeie diens Morkel And Crause.
Dis baie swak. Dankie tog het Safari gehelp.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
Re: Goeie diens Morkel And Crause.
Vir die Lag spiere? Of is dit per ongeluk hier geplaas?
Wessel vd Merwe
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Goeie diens Morkel And Crause.
Safari het nie gehelp nie. Morkel en Crause het.Toyrsi wrote:Dis baie swak. Dankie tog het Safari gehelp.
Laasgenoemde werk slegs vanaf Safari se perseel. Safari kan dus nie krediet vat vir hierdie goeie diens nie.
Niks teen Safari nie, maar krediet moet voor die regte deur gelê word.
M98, ek sien die ironie van jou plasing onder die humor seksie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Goeie diens Morkel And Crause.
Sorry. Dankie vir Morkel en Crause. Goeie diens is altyd n bonus.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Goeie diens Morkel And Crause.
Mens moet maar goeie sin vir humor hê met baie "gunsmiths" 