Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post Reply
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Wil my opinie met julle deel ivm.die bogenoemde scope waarmee ek my Zeiss HD5 5-25x50 RZ800 vervang het.

Heet gou voor werk vermore by baan n draai gaan maak om scope in te stiet , en is verstomend verbaas , en gelukkig.
Vir die begin vind ek die tarrets stel baie skoon , direk en duidelik. Tracking is ook presies en akuraat. Die glas helderheid en duidelikheid , so ook die verstelling van parallaks is baie beter as die Zeiss , so ook die Vortex wat ek gehad het , en sal ek in my opinie vergelyk naby Swarofski en NF. Die reticals van 24x vergroting af se groote (dikte) van kruishare en kol in die middle is presies wat ek gesoek het. Het net geskiet op 200mt en 300mt en kan jy baie vyn mik , soos die gesegte se (aim small , miss small). Het vergroting getoets op die afstande en gedraai tot 12x vergroting en reticals was nod sigbaar , alhoewel dit mooi dun en vyn is.

Dus my opinie , baie goeie scope en waarde.
Hoor graag van die ander.
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Rasmus »

Ek het self vir my n Sighttron gekoop, maar die groter boetie.SIIISS 8-32X56 LRMOA Nog nie woes baie geskiet nie, maar ek is ook baie beindruk!! Glas helderheid, vertselling, parralaks die werke. Myne het die moa2 kruishaar. Hy is bitter fyn maar maak dat mens lekker fyn kan loer.

Ek het ook n leupold vx3 8.5 - 25 x 50. Die sightron is vir my oë helderder. Net jammer hulle het nou ook duur geword met R$ wisselkoers
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by joe rocket »

Wat prys bogenoemde teleskope nou as ek mag vra?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Ek het myne nou Dinsdag by Nicholas Yale gekoop vir R22k

Dis baie , maar is elke send werd
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13640
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Capt. Yoda »

OomMatt wrote:Ek het myne nou Dinsdag by Nicholas Yale gekoop vir R22k

Dis baie , maar is elke send werd

Hoe koop mens direk by NY?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Skuus
Moet ook net byvoeg. Vortex PST 6-24x50 ffp/moa nou by S&O is R21k+ en daar is en kan geen vergelyking wees nie
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Ek het gebel en met growe stem gepraat sodat ek ouer klink as wat ek is en vir hulle gese ek kom van Bronkhorstspruit af , en as hy my dadelik kan help ry ek nou

HaHaHa

Mens moet maar altyd "A's" in die mou he , en planne maak. Leer dit maar so saam die ouderdom
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Hein22 »

OomMatt wrote:Skuus
Moet ook net byvoeg. Vortex PST 6-24x50 ffp/moa nou by S&O is R21k+ en daar is en kan geen vergelyking wees nie
Ek is baie bly jy hou van jou nuwe scope, maar stadig oor die klippe OomMatt. ;)
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Hein

Kan mos maar spog.
Maar feite is feite , ek was verbaas. En ek moet ook net noem , soos ek in vorige drade gese het , met my geluk gooi jy 100 kruger rande en een pennie in die lug , raai watter een sal ek vang.Dit was die geval met Vortex , maar die keer het ek die kruger rand gevang
Het 2 van Vortex pst's gehad , en al 2 het probleme gegee. Weet ook van BAIE wat gelukkig is met Vortex , ek was net nie
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Sangoma (IAN) »

Baie geluk met jou nuwe scope. Geniet hom!

Dis jammer jy het hom nie by my gekoop nie. Hy sou jou R18490 gekos het. Klein geld vir n lekker stel scope ringe
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by junglejulian »

Daar mis oom Matt weer al die Kruger rande en vang die pennie....
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Nee wat , ek gee nou wragtig op. F@&*%k daai Paul Kruger ponde
Ian , waar in Roodepoort is jy , my kantore is in Roodepoort
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Sangoma (IAN) »

Ek en Oom Mat het vanmore lekker gesels.
Hy is n funny ou!
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Smitstertjies »

Oom Matt, van waar is jy?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Eugene »

Sightron is regtig baie goeie waarde vir geld. Ja, ongelukkig klim hulle prys nou ook maar net soos alles anders, maar vir wat jy kry en vir wat jy betaal, bly dit 'n goeie kopie!
Aim small, miss small
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by OomMatt »

Smity.
Geweet hier gaan n paar boere my nou op my "mrrrrr" gee. Toe ek N.Y. gebel het en my vertel hulle verkoop nie aan publiek nie was die eerste vinnige storie ,(my A's in die mou) die STORIE dat ek daar van jou dorp af kom en dat ek nie omgee om dadelik te ry nie , met so bewerigheid in die stem. Hulle het my seker jammer gekry en gese hulle sal my (die arme ou man) help.
Ek bly in Pta , kantore op hulle agter stoep in Roodepoort.

Eugene
Pryse is werklik nie so erg as jy met regte mense praat voor jy koop nie. Moontlikheid om duisende te spaar. Ek kom nog van die Drakensberge af met my osse en wa , bietjie stadig gewees , posduif het ook gesukkel om by my uit te kom om my te vertel van Ian
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Smitstertjies »

OomMatt wrote:Smity.
Geweet hier gaan n paar boere my nou op my "mrrrrr" gee. Toe ek N.Y. gebel het en my vertel hulle verkoop nie aan publiek nie was die eerste vinnige storie ,(my A's in die mou) die STORIE dat ek daar van jou dorp af kom en dat ek nie omgee om dadelik te ry nie , met so bewerigheid in die stem. Hulle het my seker jammer gekry en gese hulle sal my (die arme ou man) help.
Ek bly in Pta , kantore op hulle agter stoep in Roodepoort.

Eugene
Pryse is werklik nie so erg as jy met regte mense praat voor jy koop nie. Moontlikheid om duisende te spaar. Ek kom nog van die Drakensberge af met my osse en wa , bietjie stadig gewees , posduif het ook gesukkel om by my uit te kom om my te vertel van Ian
;D ;D Nee ek het maar net gewonder Oom. Nie geweet Bronkhorstspruit kan verkoopsmanne so laat skrik nie. Sal onthou om dit te gebruik as ek weer gaan shop!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Boomstomp »

Ligte *highjack*

Sangoma, kan jy asseblief jou epos adres vir my PM, en probeer jou PM stuur maar lyk my jou inbox is vol, want dit wil nie deurgaan nie.

Dankie!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by swc-tr »

Sangoma (IAN) wrote:Dis jammer jy het hom nie by my gekoop nie. Hy sou jou R18490 gekos het. Klein geld vir n lekker stel scope ringe
Ian nou wat sal 'n Sightron SIII 8-32x50 SFP Target scope met gewone (Duplex) kruishaar by jou kos, vir F-klas?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Sangoma (IAN) »

Schalk, ek verkoop hom vir R17 400

Manne, da is n banner add op die forum met my details.
iandejongh@live.co.za
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Johan L »

Hallo Ian,

ek is in Gordonsbaai in die Wes Kaap. Het jy agente hier of koerier jy dit sommer af? Kan jy dalk vir my n pryslys stuur asb. my eposadres is johan@helderbergtrailer.co.za. Wat behels julle waarborg op die produk?
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron SIII 6-24x50 LRFFP/MOA

Post by Sangoma (IAN) »

Hi Johan, ek het pryse by die handelaars afdeling geplaas.
Vol waarborg deur die importers van Sightron deur Nicholas Yale
Post Reply