Page 1 of 1

Skool stories om die die kampvuur

Posted: Tue Jun 28, 2011 6:19 pm
by Cobus(Cobb)
Anderdag toe ek en my jagmaat met ons jong latte om die kampvuur sit en gesels kom ons op die volgende onderwerp.
Onthou, die latte is nou so 13-15 en skool is alles, behalwe nou jag, dit is +1....

Kudu = hoofseun
Gemsbok = prefekte
Blouwildebees = dirigente by interhoer
Blesbokke = stoute Jannie
Jakkals = drugdealers
Rooibok = onderwysers
Eland = skoolhoof

Ons het die goed so bespreek en lekker gegiggel..

Kan julle iets bylas of verander??..

Cobus

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Tue Jun 28, 2011 6:29 pm
by Monrique (SJ)
Springbokke-  Landloop kampioene.
Bosbokke-    Bully
Swartwildebeeste-  Mal do@ners

Groetnis

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Tue Jun 28, 2011 6:52 pm
by Louis102
cobb wrote: .... Blouwildebees = dirigente by interhoer ...
Seker die manlike hoof dirigent?  By ons was die poppies wat dirigeer het, eerder soos springbokkies wat pronk, maar nou het SJ hulle klaar vir langafstand atlete gekies....

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Tue Jun 28, 2011 6:56 pm
by Jaco Swart
Naand Manne.

Buffel = die 1ste span voorry of groot boerseun van die plaas wat in die koshuis bly

Groetnis

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Wed Jun 29, 2011 2:58 pm
by Boesman
Olifantkoei - bogenoemde se girl.  :o ;D

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Wed Jun 29, 2011 3:02 pm
by Geno
Seekoei - Die koshuis matrone

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Thu Jun 30, 2011 11:15 am
by PITSMIT
hayena === malema ;D ;D

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Thu Jun 30, 2011 2:34 pm
by Cobus(Cobb)
...nee daai was nie in my skool nie...
in my skool het almal meer as F vir houtwerk gekry

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Sat Jul 02, 2011 7:39 pm
by BLOUVALKIE
jufrou Basson=== jagluiperd  (sy is blond met lang bene) ;D ;D ;D  sy hardloop baie vinnig en sy is 20jr oud

jufrou Swanepoel===== ratel ( sy is kort en ongeskik en amper 100jr oud) :P

jufrou Hanekom==== kameelperd (  sy is lank en maer) :o

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Sat Jul 02, 2011 7:45 pm
by Dewie
Hahaha

Duiker = Gr.2 Klasleier

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Sat Jul 02, 2011 7:59 pm
by BLOUVALKIE
elrike hugo=====hoofmeisie ==sekretarisvo?l====(hoof se dogter)

Re: Skool stories om die die kampvuur

Posted: Sat Jul 02, 2011 8:30 pm
by Dewie
Halo Jacque

as jy n bietjie van my en my pa se jagfotos wil sien gan kyk by Trofee kamer bl1 Jag naweek

Dewie