Skool stories om die die kampvuur
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Skool stories om die die kampvuur
Anderdag toe ek en my jagmaat met ons jong latte om die kampvuur sit en gesels kom ons op die volgende onderwerp.
Onthou, die latte is nou so 13-15 en skool is alles, behalwe nou jag, dit is +1....
Kudu = hoofseun
Gemsbok = prefekte
Blouwildebees = dirigente by interhoer
Blesbokke = stoute Jannie
Jakkals = drugdealers
Rooibok = onderwysers
Eland = skoolhoof
Ons het die goed so bespreek en lekker gegiggel..
Kan julle iets bylas of verander??..
Cobus
Onthou, die latte is nou so 13-15 en skool is alles, behalwe nou jag, dit is +1....
Kudu = hoofseun
Gemsbok = prefekte
Blouwildebees = dirigente by interhoer
Blesbokke = stoute Jannie
Jakkals = drugdealers
Rooibok = onderwysers
Eland = skoolhoof
Ons het die goed so bespreek en lekker gegiggel..
Kan julle iets bylas of verander??..
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Skool stories om die die kampvuur
Springbokke- Landloop kampioene.
Bosbokke- Bully
Swartwildebeeste- Mal do@ners
Groetnis
Bosbokke- Bully
Swartwildebeeste- Mal do@ners
Groetnis
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
Seker die manlike hoof dirigent? By ons was die poppies wat dirigeer het, eerder soos springbokkies wat pronk, maar nou het SJ hulle klaar vir langafstand atlete gekies....cobb wrote: .... Blouwildebees = dirigente by interhoer ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
Naand Manne.
Buffel = die 1ste span voorry of groot boerseun van die plaas wat in die koshuis bly
Groetnis
Buffel = die 1ste span voorry of groot boerseun van die plaas wat in die koshuis bly
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
Olifantkoei - bogenoemde se girl.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Skool stories om die die kampvuur
hayena === malema

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
...nee daai was nie in my skool nie...
in my skool het almal meer as F vir houtwerk gekry
in my skool het almal meer as F vir houtwerk gekry
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
jufrou Basson=== jagluiperd (sy is blond met lang bene)
sy hardloop baie vinnig en sy is 20jr oud
jufrou Swanepoel===== ratel ( sy is kort en ongeskik en amper 100jr oud)
jufrou Hanekom==== kameelperd ( sy is lank en maer)
jufrou Swanepoel===== ratel ( sy is kort en ongeskik en amper 100jr oud)
jufrou Hanekom==== kameelperd ( sy is lank en maer)
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
Hahaha
Duiker = Gr.2 Klasleier
Duiker = Gr.2 Klasleier
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
elrike hugo=====hoofmeisie ==sekretarisvo?l====(hoof se dogter)
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Skool stories om die die kampvuur
Halo Jacque
as jy n bietjie van my en my pa se jagfotos wil sien gan kyk by Trofee kamer bl1 Jag naweek
Dewie
as jy n bietjie van my en my pa se jagfotos wil sien gan kyk by Trofee kamer bl1 Jag naweek
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
