Hallo almal
Nuut hier het op facebook gehoor van julle groepie.
Is geintreseerd om te sien waaroor julle praat hier.
Nuwe Lid
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Dagse en welkom op die forum. Se bietjie vir ons waarvandaan jy is en wat se wapens jy het indien enige?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
