CMH Precision Custom Equipment
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
CMH Precision Custom Equipment
Middag almal,
Ons is baie opgewonde om ons besigheid CMH Precision Custom Equipment vandag hier tussen vriende bekend te stel. Soos reeds in ons bekendstellings boodskap genoem is ons begeerte om ons deel te doen om die verskeie vorme van sportskiet so genotvol en gemaklik moontlik vir ons vriende te maak en natuurlik ook produkte te lewer wat van die uitmuntende gehalte is.. Of jy nou ersntig meeding of net n kompetisie of skiet dag vir jou eie genot en ontspanning bywoon is dit ons doel om produkte beskikbaar te stel wat lewe aansienlik gaan vergemaklik.
Ek stel graag aan julle ons eerste 3 produkte bekend nl. die CMH Rear Bag, Super Sling en ook ons Shooting Mat.
Elk van hierdie produkte is uniek en sorgvuldig met die insette van verskeie kundiges beplan en beproef om uitmuntende dienslewering in terme van funksie, verrigting en satisfaksie te bied. Ek wil graag noem dat alhowel ons hul vandag offisieel aan die Suid Afrikaanse skietpubliek bekend stel, elk een van hierdie produkte reeds deur verskeie skuts en in diverse kompetitsies beproef is en baie goeie sukses behaal is.. In kort hulle werk fantasties goed!!!
Elk van die produkte is onmiddelik beskikbaar en vir diegene wat belang sou stel om van nader te loer word genooi om ons tydens Huntex in saal 3, stalletjie 301 kom besoek. Daar is baie voorraad en daar sal ook natuurlik spesiale aanbiedings tydens die skou beskikbaar wees
Ons spring weg met groot entosiasme, steeds groter drome en sien uit daarna om jul sukses ons s'n te maak.
Loer gerus en laat weet ons asb wat jul van ons produkte dink
Groete
Herme en die res van die CMH span

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by CMH on Mon Apr 11, 2016 4:04 pm, edited 1 time in total.
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Hierso is nog n paar fotos vir jul kyk genot
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Die super sling
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Kan jy vir ons pryse gee op die items.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Skietmat R 850.00
Super sling R850.00
Rearbag R180.00
Show special:
Mat en sling R1600.00
Mat ,sling en rearbag R1750.00
Super sling R850.00
Rearbag R180.00
Show special:
Mat en sling R1600.00
Mat ,sling en rearbag R1750.00
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Herme ek het onlangs daai CMH skietmat van jou present gekry en moet se ek voorwaar beindruk met hom. Hys lekker lank, breed en le amper so sag soos n sealy postupedic, sonder om te sponserig te wees. Hy werk ook perfek met my rear bag saam en dis fantasties. Hierdie is verseker die beste mat waarop ek nog gele en skiet het en as ek so na die gehalte kyk gaan hy my n baie lang tyd hou.
Ander maat van my het die rear bag op n kompetisie gewen of iets en moet se hy is net so smart. Dankie vir die lewering van sulke hoee gehalte produkte en ek sien daarna uit om sommer binnekort vir my n sling en rear bag aan te skaf.

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Lekker om julle hier te sien.
Ek het een van die super slings by n ALRHA skiet gewen en hy werk soos n droom.
Dankie Herme ek sal met jou praat oor n rear bag ook die wat ek by die skiet gesien het lyk na net die ding.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Herme is een van ALRHA se lede en hy het al van sy produkte as pryse geskenk vir ons skietdae. Ek kan getuig dat sy produkte van uitstekende gehalte is en dat die ontwerp daarvan goed deurdink is. Julle kan hom regtig ondersteun.
Aim small, miss small
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Herme,CMH wrote:Skietmat R 850.00
Super sling R850.00
Rearbag R180.00
Show special:
Mat en sling R1600.00
Mat ,sling en rearbag R1750.00
Baie sterkte vir julle.
Wil jy nie 'n foto posit van die skietmat en rear bag nie asb.
Groete,
Jacques
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Lekker Oom Herme, manne ek het al met al die Oom se produkte gespeel en dit is regtig goed.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Dankie vir die bestelleings manne, waardeer baie!!
Laat weet gerus hoe die die produkte vir julle werk
Laat weet gerus hoe die die produkte vir julle werk
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Eerste dag van Huntex is agter die rug en ek wil net opreg dankie se aan almal wat vir ons kom kuier en ondersteun het.
Ons is baie bly om te vertel dat die terugvoer op ons produkte fantasties goed is en ons diep uit sien na wat die toekoms vir ons saam in stoor het.
Daars nog baie voorraad, so kom kuier gerus en kry n demo van hoe ons Super Sling en al die ander dinge werk.
Sien uit daarna
Groete
Herme

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Ek het n rearbag bestel en gister ontvang. nou skiet ek lekker. Kan dit enige tyd aanbeveel.
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Ruaanb ons is so bly jyt jou rearbag ontvang en is so diep tevrede met hom...
Vat fyn maat,
Groete
CMH
Vat fyn maat,
Groete
CMH
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
N baie groot dankie aan Abraham, Jaco en die res van die Schweizer Reneke (SAJWV) tak vir die aanbieding van n puik presedentskiet die afgelope naweek. Dit was voorwaar n lekker kuier in julle midde en ons sien diep uit na die eerste geleentheid wanneer ons weer so kan maak. Saam met jul skuts is waar ons wil wees.
Baie dankie aan al die manne, dames en ook sommer die jongspan wat by ons kom kuier het en net so baie dankie vir julle ondersteuning.
Geniet jul CMH produkte en onthou om ons (en jul skietmaats) te laat weet hoe lekker hulle vi jul werk.
Laastens, geluk aan al die top presteerders van die dag...van die juniors af regdeur tot die spanne. Jul het voorwaar mooi in daai ysige windjie gegooi en baie mooi tellings behaal.
Laat weet ons asb vroegtydig of ons by enige van jul skietdae welkom sou wees dan maak ons plan!
CMH Groete
Baie dankie aan al die manne, dames en ook sommer die jongspan wat by ons kom kuier het en net so baie dankie vir julle ondersteuning.
Geniet jul CMH produkte en onthou om ons (en jul skietmaats) te laat weet hoe lekker hulle vi jul werk.
Laastens, geluk aan al die top presteerders van die dag...van die juniors af regdeur tot die spanne. Jul het voorwaar mooi in daai ysige windjie gegooi en baie mooi tellings behaal.
Laat weet ons asb vroegtydig of ons by enige van jul skietdae welkom sou wees dan maak ons plan!
CMH Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Nog so n paar fotos van die presedent skiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jaco van zyl
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Sep 15, 2013 4:05 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Cmh.
Baie dankie vir jul kuier, lekker geseks ,en die uitstal van jul top produkte.
Ons is n hele paar wat jul produkte gebruik en is baie tevrede en sal hul hoogs aanbeveel.
Groete
Jaco
Baie dankie vir jul kuier, lekker geseks ,en die uitstal van jul top produkte.
Ons is n hele paar wat jul produkte gebruik en is baie tevrede en sal hul hoogs aanbeveel.
Groete
Jaco
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Sjoe, dit was meer as net skiet sien ek. My vrou sal nie dat ek sulke goed bywoon nie!!!Jaco van zyl wrote:Cmh.
Baie dankie vir jul kuier, lekker geseks ,en die uitstal van jul top produkte.
Ons is n hele paar wat jul produkte gebruik en is baie tevrede en sal hul hoogs aanbeveel.
Groete
Jaco

- wolfie47
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
CMH
Dankie vir jul kom kuier was baie lekker vir ons om jul hier te kry en die ver ry na ons toe. Ons sien die moeite raak wat jul doen om jul puik produkte te kom bekendstel. Ja ek kan gesaam getuig die mat is die beste en lekkerste wat ek al gebruik het. Die belt se vinnig stel plaas dit in n ander klas.
Groete
Abraham

- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Jaco julle het gevat?????
-
Jaco van zyl
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Sep 15, 2013 4:05 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Ekt gedog as mens oor iets lekker GESELS dan noem mens dit geseks.
James, gevat??? Of gewat????
Kort en lank van als is dit was lekker.
James, gevat??? Of gewat????
Kort en lank van als is dit was lekker.
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Hoe geniet jul manne nog jul CMH produkte?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
nogsteeds tevrede!
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Ons werk tans aan n paar 'add-on' soort opgraderings op beide ons skietmatte en die Super Slings.
Gee binnekort meer inligting in die verband deur.
Groete
Gee binnekort meer inligting in die verband deur.
Groete