Teleskoop ringe vir Musgrave M90
Posted: Sun Apr 03, 2016 8:47 pm
Naand almal,
Ek het in 1993 vir my vrou n Musgrave Model 90 De Luxe in 6.5 x 57 gebou. Die dove tails is n integrale deel van die aksie (square bridge?) Ek wil nou vir haar n ander teleskoop opsit wat hoer is (12 mm) as die bestaande een. Waar kan n mens sulke ringe met basisse te koop kry?
Groete Bennie