Teleskoop ringe vir Musgrave M90

Post Reply
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Teleskoop ringe vir Musgrave M90

Post by Bennie Bester »

Naand almal,
Ek het in 1993 vir my vrou n Musgrave Model 90 De Luxe in 6.5 x 57 gebou. Die dove tails is n integrale deel van die aksie (square bridge?) Ek wil nou vir haar n ander teleskoop opsit wat hoer is (12 mm) as die bestaande een. Waar kan n mens sulke ringe met basisse te koop kry?
Groete Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
User avatar
Banzo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Jun 28, 2015 7:15 pm

Re: Teleskoop ringe vir Musgrave M90

Post by Banzo »

Bennie,
Ek het dieselfde probleem gehad en probeer nogsteeds uitvind of daar van die meer bekende aksies se basisse op hom sal pas.
Die wapensmid kon toe darem vir my Thor ringmounts in die hande kry.

Van die min plekke wat ek gesien het wat spesifiek die mod 90 noem is ARMS in Pretoria.
http://www.armsonline.co.za/ring-s---base-s.html

Laat weet maar as jy regkom, ek stel belang in 'n offset basis of picatinny rail - my teleskoop moet nader aan my oog kom.
30-06 Musgrave Mod 90
Post Reply