Naand mense.
Wat gebruik julle manne vir n hoë protein kuilvoer vir julle beeste?
Deel bietjie julle mengsels.
Lekker aand
Voer
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Voer
OomBees hang af waarvoor jy die kuilvoer wil gebruik. Onderhoud of volvoer... My vet maak rantsoen op koeie is 1x1,2 baal met 2xmollassemeel vul me get met kuilvoer tot mengsel op 2ton staan en voeg dan +-200l water by...
Ander rantsoen vat hoendermis en sb100, ander ouens gooi ureum of hpk by om protein op te stoot selfs oliekoek of optigen...
Ander rantsoen vat hoendermis en sb100, ander ouens gooi ureum of hpk by om protein op te stoot selfs oliekoek of optigen...
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Voer
Dit hang af wat jou doel met die voer is en watse grondstowwe jy op die plaas het en wat jy moet aan koop en of jy n voer menger het wat ruvoer kan kerf.Ek voer al 6 maande as gevolg van die droogte,droë koeie oorlewings rantsoenoombees wrote:Naand mense.
Wat gebruik julle manne vir n hoë protein kuilvoer vir julle beeste?
Deel bietjie julle mengsels.
Lekker aand
premix450 500g dag en koring strooi ad-lib ,koeie met suip kalwers 80kgsuper18 80kg mellassameel 200kg koring strooi 650kg kleingraan kuilvoer150 kg bugetpride pille 300kg mielliemeel gemeng ,voer teen 12kg per dag en ad-lib toe tot strooi
- oombees
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Mar 30, 2016 8:21 pm
Re: Voer
Ek vra maar want dis interessant om te sien wie doen wat. Hier is n interessante artikel.
http://www.voermol.co.za/af/news/tegnie ... fault.aspx
http://www.voermol.co.za/af/news/tegnie ... fault.aspx