Hierdie afgelope naweek het ek 3 lesse geleer wat ek defnitief in die toekoms gaan toepas as ek weer gaan jag
1) Gedra jou volgens jou ouderdom moenie dinge prober doen toe jy 20 jaar jonger was nie soos op 'n bakkie wil klim en jou ledemate kan nie meer so hoog opgelig word soos altyd nie .Die gevolge is jy gaan baie seer kry soos in my geval ek het my knie moerland toe gestamp teen die hoek van die bakkie se klap .Bloed orals met 'n baie pynlike knie .
2) As jy wil seer kry in die veld sorg dat jy darem die nodige basiese eerste hulp kassie byderhand het .Toilet papier en insulation tape is nie so goeie idee nie . Sorg dat daar darem pyn pille ook in is bier help net vir 'n rukkie en is nie aanbeveelbaar as jy nog moet gaan jag nie.
3) As jy 'n leesbril dra sorg dat jy nog 'n spaar paar saam vat of maak van 'n toutjie soos ouma sn gebruik. dis nie lekker as jy jou bril in die middle van die nag in die donkerte verloor nie en jy kan nie op die remote sien waste klanke jy moet speel nie. Dis net 'n resep vir 'n vroee aand.
Maar na al die moeilikheid was dit darem nog steeds lekker om in die natuur te kan kom.
3 lesse geleer
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
3 lesse geleer
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 3 lesse geleer
Dit n les wat ons almal maar so by die hart moet houNicoSmit wrote:Hierdie afgelope naweek het ek 3 lesse geleer wat ek defnitief in die toekoms gaan toepas as ek weer gaan jag