Page 1 of 1
22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 12:03 pm
by Gernie
Middag Manne
My swaer oorweeg dit om sy 22-250 te laat Ackley. Vir die manne wat dit al laat doen het, wie sou julle voorstel is die beste om dit te verrig?
Dankie,
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 12:27 pm
by Askari
Sodra ek my 22-250 se loop uitgeskiet het gaan ek my nuwe loop laat opsit en Ackley deur Izak Hattingh van Bloemfontein.
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 2:27 pm
by Geno
Askari wrote:Izak Hattingh van Bloemfontein.
Sakkie mag maar aan 'n gun werk!
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 3:30 pm
by Askari
Geno wrote:Askari wrote:Izak Hattingh van Bloemfontein.
Sakkie mag maar aan 'n gun werk!
Izak het my 9.3 en 22-250 gecerakote. Ek is diep tevrede!
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 3:31 pm
by Geno
Jip. Hy is ook enigste gunsmit wie se naam op 'n rooivalk se payload geskryf is

Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 3:52 pm
by Askari
Geno wrote:Jip. Hy is ook enigste gunsmit wie se naam op 'n rooivalk se payload geskryf is

Lekker lag ek nou
Ek het seker gemaak dat ek Sakkie se vuurpyl in die wagtende arms van 'n tweebeen probleemdier aflewer

Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 5:16 pm
by Frikkie Coetzee
Lekker lag ek nou. Wens ek kon dit sien.
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Posted: Sun Mar 13, 2016 6:37 pm
by Askari
Jammer vir die hijack Gernie
