Middag Manne
My swaer oorweeg dit om sy 22-250 te laat Ackley. Vir die manne wat dit al laat doen het, wie sou julle voorstel is die beste om dit te verrig?
Dankie,
22-250 laat Ackley - Wie?
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Sodra ek my 22-250 se loop uitgeskiet het gaan ek my nuwe loop laat opsit en Ackley deur Izak Hattingh van Bloemfontein.
Gooi lood!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Sakkie mag maar aan 'n gun werk!Askari wrote:Izak Hattingh van Bloemfontein.
Goed, beter, 6millimeter!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Izak het my 9.3 en 22-250 gecerakote. Ek is diep tevrede!Geno wrote:Sakkie mag maar aan 'n gun werk!Askari wrote:Izak Hattingh van Bloemfontein.
Gooi lood!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Jip. Hy is ook enigste gunsmit wie se naam op 'n rooivalk se payload geskryf is 
Goed, beter, 6millimeter!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Lekker lag ek nouGeno wrote:Jip. Hy is ook enigste gunsmit wie se naam op 'n rooivalk se payload geskryf is
Ek het seker gemaak dat ek Sakkie se vuurpyl in die wagtende arms van 'n tweebeen probleemdier aflewer
Gooi lood!!!!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 22-250 laat Ackley - Wie?
Lekker lag ek nou. Wens ek kon dit sien.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
